JSE aandele



Vrydag 20 Mrt 2020

Aandele - Suid Afrika

Sedert 1 Maart se baie goedkoop waardasies het eiendoms aandele verder getuimel. Hospitality B (HPB) het Vrydag opgeskiet van R2.05 na R3.57 (gewoonlik lae handel).

Accelerate Property Fund (APF) verwagte huur opbrengs -10% tot -15% laer na ~44.6c/56c ~ 80%.
Arrowhead B (AHB) verwagte huur opbrengs -4% laer na ~66c/181c ~ 36%.
Attacq (ATT) verwagte huur opbrengs +10% hoër na ~90c/586c ~15%
Delta Property Fund (DLT) verwagte uitkeerbare verdienste -16% tot -20% na 60.55c/36c ~ 168%.
Emira (EMI) verwagte huur opbrengs +1.7% hoër na ~153.9c/R6.57 ~ 23%.
EPP NV (EPP) verwagte huur opbrengs dieselfde of beter na 0.116xR17.27/R6.56 ~ 31%.
Equites Property Fund (EQU) verwagte huur opbrengs +9% tot +10% hoër na ~151c/R13.90 ~ 11%.
Fortress A (FFA) verwagte huur opbrengs +5% hoër na ~155.8c/R12.06 ~ 13%.
Fortress B (FFB) verwagte huur opbrengs -3% laer na ~150c/R2.55 ~ 59%.
Growthpoint (GRT) verwagte huur opbrengs groei nominaal indien enige na ~218.1c/R12.57 ~ 17.4%.
Hammerson PLC (HMN) voorgestelde huur opbrengs 14.0pxR20.62/R21.40 ~ 13.5% (normaal 25.9pxR20.62/R21.40 ~ 25%).
Hospitality B (HPB) verwagte huur opbrengs -13% laer na ~91.7c/R3.57 ~ 26% (lae handel).
Hyprop (HYP) verwagte huur opbrengs -10% tot -13% laer na ~R6.56/R26.95 ~ 24%.
Intu Properties PLC (ITU) onderliggende wins was laas ~2x4.9p, wat 'n opbrengs sou wees van R2.00/R0.92 = 220%.
Investec Property Fund (IPF) verwagte huur opbrengs +3% tot +5% hoër na ~148c/R7.79 ~ 19%.
NEPI Rockcastle PLC (NRP) verwagte huur opbrengs +6% hoër na ~0.597xR18.65/R70.03 = 16%.
Rebosis (REB) het huur uitkerings gestaak.
Redefine (RDF) verwagte soortgelyke uitkeerbare huur, betaal 93% uit ~92.5c/R2.17 = 43%.
Resilient (RES) verwagte huur opbrengs +5% hoër; na ~558c/R35.52 ~ 15.7%. (geen groei vir drie jaar nie).
SA Corp Real (SAC) verwagte huur opbrengs -3% tot -6% laer na ~34.4c/145c = 24%.
Vukile (VKE) verwagte huur opbrengs in lyn groei na ~189c/R7.39 ~26%.


Maandag 16 Mrt 2020

Die ekonomie kan tot stilstand kom weens die coronavirus, wat die meeste aandele kan tref. Die uitsonderings:

(1) Die yster myne want China se infeksie is verby: African Rainbow Minerals (ARI), Afrimat (AFT), Kumba (KIO).

(2) Exxaro (EXX) is vanoggend af na 'n prys/wins van R89.60/~2xR17.11 ~ 2.6. Dis 'n wins opbrengs van 38%. Dis baie moeilik vir die publiek om hulle elektrisiteits verbruik te verminder, en uitvoere na China kan seker voortgaan.

(3) Goud. Die ekonomiese verswakking in die VSA en Europa weens die virus beteken nog meer geld gaan geskep word, bo-op die belaglike hoeveelheid skuld wat alreeds opgeloop het weens lae rentekoerse. Die goudmyne is vanoggend laer. Die goudprys is laer as Vrydag teen $1537.

(4) Hospitale, wat ook vanoggend laer is, en medisyne vervaardigers Adcock Ingram (AIP) en Aspen (APN).

(5) Voedsel. Moeilik om te glo met alles wat tuimel, maar mense moet steeds eet. Die nuwe invoer tariewe sal vorentoe goed wees vir die hoender en suiker vervaardigers. Die voedsel produsente kan goed doen as mense voedsel opgaar wat lank hou. Die landbou-verwante besighede sal voortbestaan, soos Zeder (ZED) en Kaap Agri (KAL).

(6) Internet en satelliet dienste, soos Telkom (TKG), Naspers (NPN), MTN (MTN), Vodacom (VOD), Multichoice (MCG). Hulle val in elk geval. Rekenaar dienste, maar hulle vaar swak.

(7) Chemiese vervaardigers wat produkte vir landbou en myne lewer: AECI (AECI), Omnia (OMN), Sasol (SOL).


Sondag 1 Mrt 2020

Aandele - Suid Afrika

Eiendoms aandele het na afskryf vlakke geval. Jy kan nie self 'n eiendom koop wat naastenby sulke hoë opbrengste lewer nie:

Accelerate Property Fund (APF) verwagte huur opbrengs -10% tot -15% laer na ~44.6c/120c ~ 37%.
Arrowhead B (AHB) verwagte huur opbrengs -4% laer na ~66c/297c ~ 22%.
Delta Property Fund (DLT) verwagte huur opbrengs -12% tot -20% na 46.53c/42c ~ 108%.
Emira (EMI) verwagte huur opbrengs +1.7% hoër na ~153.9c/R11.77 ~ 13.1%.
EPP NV (EPP) verwagte huur opbrengs dieselfde of beter na 0.116xR17.27/R15.90 ~ 12.6%.
Equites Property Fund (EQU) verwagte huur opbrengs +9% tot +10% hoër na ~151c/R17.27 ~ 8.7%.
Fortress A (FFA) verwagte huur opbrengs +5% hoër na ~154.8c/R16.15 ~ 9.6%.
Fortress B (FFB) verwagte huur opbrengs -3% laer na ~150c/R5.00 ~ 30%.
Growthpoint (GRT) verwagte huur opbrengs groei nominaal indien enige na ~218.1c/R17.60 ~ 12.4%.
Hammerson PLC (HMN) voorgestelde huur opbrengs 14.0pxR20.08/R41.23 ~ 6.8% (normaal 25.9pxR20.08/R41.23 ~ 12.6%).
Hospitality B (HPB) verwagte huur opbrengs -13% laer na ~91.7c/R5.61 ~ 16.3% (geen handel).
Hyprop (HYP) verwagte huur opbrengs -10% tot -13% laer na ~R6.56/R44.63 ~ 14.7%.
Intu Properties PLC (ITU) onderliggende wins was laas ~2x4.9p, wat 'n opbrengs sou wees van R1.96/R2.36 = 83%.
Investec Property Fund (IPF) verwagte huur opbrengs +3% tot +5% hoër na ~148c/R11.54 ~ 12.8%.
NEPI Rockcastle PLC (NRP) verwagte huur opbrengs +6% hoër na ~0.597xR17.27/R114.00 = 9.0%.
Rebosis (REB) het huur uitkerings gestaak.
Redefine (RDF) verwagte soortgelyke uitkeerbare huur, betaal 93% uit ~92.5c/R5.43 = 17%.
Resilient (RES) verwagte huur opbrengs +5% hoër; na ~558c/R57.51 ~ 9.7%. (geen groei vir drie jaar nie).
SA Corp Real (SAC) verwagte huur opbrengs -2% tot -4% laer na ~41c/208c = 19.7%.
Vukile (VKE) verwagte huur opbrengs in lyn groei na ~189c/R14.66 ~12.8%.


Dinsdag 8 Okt 2019

Aandele - Suid Afrika

Baie aandele is op dieselfde vlak as 5 jaar gelede, terwyl spekulante die prys op en af jaag:

Absa (ABG) R151.97/R17.41 = 8.7 met 6m Junie wins 918c teenoor 721c vyf jaar gelede.
African Rainbow Minerals - ARM (ARI) R143.38/R26.69 = 5.4 met Junie wins 2669c teenoor 1886c vyf jaar gelede.
Pick n Pay (PIK) R61.75/322.65c = 19 met Maart wins 322.65c teenoor 136.5c vyf jaar gelede.
Sanlam (SLM) R75.93/~2xR1.69 = 22 met 6m Junie wins 169c teenoor 220c vyf jaar gelede.
Spar (SPP) R192.83/R9.41 = 20 met 6m Maart wins 520c teenoor 349c vyf jaar gelede.

Telkom (TKG) R72.95/608c = 12 met Maart wins 608c teenoor 857c vyf jaar gelede, prys nog nie bodem gevorm nie
Vodacom (VOD) R119.21/852c = 14 met Maart wins 852c teenoor 894c vyf jaar gelede.
Woolworths (WHL) R54.78/R3.40 = 16 met Junie wins 340c teenoor 361c vyf jaar gelede.


Maandag 1 Sep 2019

Aandele - Suid Afrika

Dit lyk of aandele steun kry wanneer die dividend opbrengs bo 5% styging. Om by die werklike inflasie koers te bly, is groei nodig:

Exxaro Resources (EXX) dividend opbrengs van 8.4%, met -2.4% laer inkomste.
Foschini Group (TFG) dividend opbrengs van 4.2%, met +18% inkomste groei.
Investec (INL, INP) dividend opbrengs van 5.6%, met inkomste wat +1.7% gestyg het in £.
Kumba Iron Ore (KIO) dividend opbrengs van ~12.6%, vorige twee jaar ~6%.
Lewis Group Ltd. (LEW) dividend opbrengs van 5.8%.
Liberty (LBH) dividend opbrengs van 5.1%.
Netcare (NTC) het herstel na 'n dividend opbrengs van 5.3%, met laer inkomste groei (as +5.6%) word vir die tweede helfte verwag.
Reunert (RLO) het herstel na 'n dividend opbrengs van 5.5%, met inkomste wat +9.2% gestyg het, maar wins het vir 10 jaar dieselfde gebly.
Motus (MTH) het herstel na 'n dividend opbrengs van 5.2%, met inkomste groei +3.5%.
Truworths International (TRU) het opgehou val op 'n dividend opbrengs van 5.2%, met inkomste groei +1.7%.
Vodacom (VOD) dobber op die bodem rond op 'n dividend opbrengs van 5.5%, met inkomste groei +1.9%.

Die total beleggings opbrengs van banke is die dividend en groei. Groei kan daal.

Absa (ABG) inkomste +4.0% (Des18) + dividend 5.9% .
FirstRand (FSR) inkomste +18% (Des18) + dividend 3.8%.
Nedbank (NED) inkomste +9.1% + dividend 5.1% = 14.2%.
Standard Bank (SBK) inkomste +5.4% + dividend 5.6% = 11%.

Dit lyk of die mark bereid is om vallende eiendoms aandele te koop wanneer die groei + dividend opbrengs meer as 12% bereik:

Emira (EMI) dividend opbrengs van 12% met positiewe groei verwag.
Hammerson PLC (HMN) dividend opbrengs van 11.4% met inkomste -12% laer.
Hyprop (HYP) dividend opbrengs van 11.9% met groei ~2%.
NEPI Rockcastle plc (NRP) uitkeerbare opbrengs van 7.4%, en groei van 6%, af van 22.5% en 9.5% die vorige twee jaar.
Redefine Properties (RDF) dividend opbrengs 12.8% + groei ~4%.
SA Corporate Real Estate (SAC) dividend opbrengs van 13.6% met geen groei verwag.
Vukile Property Fund (VKE) dividend opbrengs 9.7% + groei ~4%.

Die werklike inflasie koers kan in die wisselkoers gesien word. Munisipale rekenings is ook 'n goeie aanduiding van inflasie, omdat hulle dienste dieselfde bly, en stygende kostes moet gedek word.


Saterdag 24 Aug 2019

Aandele - Suid Afrika

Nou dat inflasie besig is om weg te hol soos wat Suid Afrika nog 'n Zimbabwe word, is die ooglopende vraag watter effek het dit op besighede op die JSE beurs. Die M3 geld voorraad groei teen 9% per jaar. Tel daarby die ANC se vernietiging van die blanke ekonomie van së 5% per jaar, dan is inflasie 14%. Dis onwaarskynlik dat enige besigheid 'n belegging sal wees wat inflasie klop, tensy hulle 'n unieke produk het. Shoprite het berig dat hulle in die laaste kwartaal 9.4% verkope groei gehad het in plaaslike supermarkte. Dit is steeds onder inflasie, maar dalk neem hulle besigheid weg van ander winkels.


Vrydag 14 Junie 2019

Aandele - Suid Afrika

Party aandele word op hoë waardasies gehou met prys/wins rondom 20, soos kleinhandelaars wat getref word verbruikers wat al armer word. Clicks (CLS) verhandel teen 'n prys/wins van R207.80/(311.7c+300.1c) = 34, terwyl dit lyk of Dis-chem (DCP) kliente wegneem.

Ander aandele het baie geval: Aspen (APN) R101.37/~2x785.6c = 6.5, Alviva (AVV) R16.90/2x168.5c = 5.0, Blue Label Telecoms (BLU) 458c/120.6c = 3.8, Brait (BAT) R17.55 teenoor NBW van R41.75, Hulamin (HLM) 340c/75c = 4.5, Nampak (NPK) R9.53/R1.54 = 6.2, Mediclinic Int PLC (MEI) R56.81/28.6pxR18.68 = 10.6, Merafe Resources (MRF) 122c/27.2c = 4.5, Mondi (MND) R320.65/€1.847xR16.63 = 10.4, Netcare (NTC) R17.92/~2x84.3c = 10.6, Sappi (SAP) R57.26/~R8.44 ~ 6.8, Sasol (SOL) R356.40/~2xR23.08 = 7.7, Supergroup (SPG) R33.50/~2x173.5c = 9.7, Zeder (ZED) R3.50 teenoor beleggings van R5.79.

Party eiendoms aandele het getuimel, wat net sin maak as die geboue wat hulle besit so waarde verloor het in die nuwe Suid Afrika, dat hulle nie hulle lenings kan betaal nie. Dit is 'n teken dat die ANC suksesvol dele van die land vernietig het. Piek huur uitkerings in die verlede: Arrowhead (AWA) 87.52c/353c = 25% (2017), Delta Property (DLT) 97.24c/216 = 45% (2018), Fortress B (FFB) 179c/R11.37 = 15.7% (2018), Hammerson (HMN) 25.9p xR18.68/R52.80 = 9.2%, Hyprop (HYP) 2x385.55078c/R68.02 = 11.3%, Rebosis (REB) 128.35c/75c = 170% (2017), SA Corporate Real Estate Ltd. (SAC) 44.92c/265c = 17% (2017).


Donderdag 6 Junie 2019

Aandele - Suid Afrika

Die fonds bestuurders op TV meld nie dat baie aandele 'n afwaartse patroon volg nie, insluitende kleinhandelaars en voedsel vervaardigers: AVI (AVI), Cashbuild (CSB), City Lodge (CLH), Curro (COH), Dis-chem (DCP), Fambrands (FBR), Hulamin (HLM), Massmart (MSM), Mr Price (MRP), Rand Merchant (RMI), Rhodes Food Group (RFG), Tigerbrands (TBS), Shoprite (SHP), Vodacom (VOD), Woolworths (WHL), Zeder (ZED).

Aandele wat alreeds getuimel het, en vir die oomblik sywaarts verhandel: Ascendis (ASC), Aspen (APN), Astral (ARL), Blue Label (BLU), Delta (DLT), EOH (EOH), Fortress B (FFB), MMI (MMI), MTN (MTN), Sun Int (SUI), Tongaat (TON). Richemont (CFR) het deur 'n kop-en-skouer nek lyn geskiet, nadat dit in Sep. verlede jaar getuimel het vir onbekende redes.

Aandele wat 'n stygende neiging toon: African Rainbow Minerals (ARI), Assore (ASR), Exxaro (EXX), Kumba (KIO), Metair (MTA).

Party aandele word opgehou: Bidvest (BVT), Clicks (CLS), Pick n Pay (PIK), Spar (SPP), Sanlam (SLM), Santam (SNT).


Donderdag 29 Nov 2018

Eiendom is gewoonlik 'n meer stabiele belegging as ander aandele, omdat aandeel houer kapitaal in geboue belê word, waarvan die waarde met inflasie styg, solank dit nie in gebiede geleë is wat vervalle raak weens die transformasie na armoedige Afrika lande nie. Eiendom aandeel pryse val gewoonlik met stygende rentekoerse, maar rentekoerse styg omdat inflasie opgaan, en eiendom waarde gaan op met die inflasie. Die eiendoms aandele wat getuimel het kan winskope wees oor die langtermyn, as die ekonomie ooit herstel. Die opbrengs van eiendoms aandele:

Accelerate Property Fund (APF) ~2x 27.26021c /395c = 13.8%. Groei was -5.3% laer. Toekomstige groei onduidelik.
Arrowhead (AWA) ~2x 33.66847c/422c = 16.0%. Volgende jaar 58c, of 65c met Rebosis.
Atlantic Leaf (ALP) ~2x 4.65p xR17.78 /R16.60 ~ 10.0%. Min handel.
Delta (DLT) verwag Feb 2019 uitkering -2% tot -6% laer na ~93.4c/520c ~ 18.0%.
Emira (EMI) Junie 2018 uitkering -2% laer na (70.65c+76.15c)/R15.34 = 9.6%. Die maatskappy teiken beter groei volgende jaar.
EPP N.V. (EPP) was Echo Polska ~2x €0.0582 xR15.74 /R19.10 = 9.6% -15% Nederlandse belasting. Groei van +7.6% vir 2018 verwag. + Rand verswakking.
Fortress A (FFA) 141.77c/R17.01 = 8.3%. Groei is omtrent 5.0%.
Fortress B (FFB) 179c/R13.95 = 12.8%. Geen groei verwag.
Growthpoint Properties (GRT) 208.6c/23.81c = 8.8%. Groei van naastenby 4.5% word tot Jun 2019 verwag.
Hospitality B (HPB) ~2x 41.22343c/R10.00 = 8.2%. Min handel.
Hyprop (HYP) (376.3c + 380.2445c) /R91.53 = 8.3%. Groei van 5% tot 7% word vir die jaar tot Junie 2019 verwag.
Mas Real Estate (MSP) 0.0761 x R15.74 /R19.60 = 6.1%. Groei van 15% word tot Jun19 verwag (30% voorheen). + Rand verswakking.
NEPI Rockcastle (NRP) ~2x 0.2649 x R15.74 /R99.00 = 8.4%. Groei van 10% vir die jaar 2018 verwag. + Rand verswakking.
Rebosis B (REB) uitkering -28% en -40% gedaal, verwag vir Aug 2019 ~55.7c/340c ~16.4%. Groei van +3% tot +6% tot Aug 2020 verwag.
Redefine (RDF) 97.1c/962c = 10.1%. Groei van +4% tot +5% tot Aug 2019 verwag.
Resilient (RES) ~ 2x 258.98c /5872c = 8.8%. Groei omtrent +6.7% tot Jun 2019 verwag.
SA Corporate Real Estate (SAC) verwag -3.0% laer uitkering vir 2018, wat ~43.6c/393c = 11.1% is.
Texton (TEX) was Vunani (VPF) uitkering -13% laer na 89.31c/400c = 22%. Min handel.
Vukile (VKE) opbrengs tot Maart 2018 168.82c/R21.07 = 8.0%. Groei van 7.5% tot 8.5% word tot Maart 2019 verwag.


Woensdag 28 Nov 2018

'n Aantal aandele volg dieselfde patroon, wat aan die begin van die jaar 'n plat berg gevorm het, teruggesak het, en nou besig is met 'n krimpende driehoek. Tegniese analise is nie betroubaar nie, anders sou ons almal ryk gewees het, maar dis moontlik dat die aandele na onder kan uitbreek, of dit kan weer 'n top maak soos 'n jaar gelede. Dis AVI (AVI), Bidcorp (BID), Dischem (DCP), Discovery (DSY), City Lodge (CLH), Reunert (RLO), Sanlam (SLM), Santam (SNT), Spar (SPP), Storage (SSS), Truworths (TRU), Vodacom (VOD).

Kleinhandelaars word opgestoot ten spyte van swak resultate. Foschini (TFG) se verkope was +25% hoër vir die 6m Sep, en wins geen groei. Massmart (MSM) se verkope vir die 6m tot Junie was -2.2% laer. Shoprite (SHP) het gesê die omset vir die 3m tot Sep was net +0.3% hoër (krimp meer as -10% relatief tot inflasie). Spar (SPP) se wins was -11.4% laer vir die 6m tot Sep, ten spyte van verkope wat +6.7% gestyg het. Truworths (TRU) se verkope was -6.7% laer vir die 6m tot Junie, en wins -13.2% laer. Woolworths (WHL) se verkope vir die eerste 20 weke was +2.7% hoër, en verstelde wins vir die 6m tot Junie -18.9% laer.

Die uitsonderings is: Clicks (CLS) verkope +8.2% hoër vir die 6m tot Aug, en wins +15.4% hoër. Mr Price (MRP) verkope +7.8% hoër vir die 6m tot Sep, en wins +11.1% hoër. Pick n Pay (PIK) verkope +7.6% hoër, en wins 8.9% hoër. Dit lyk na produk pryse wat verhoog was, in welke geval hulle dalk kliente kan verloor.


Donderdag 8 Nov 2018

Van die klein aandele is so goedkoop, dat dividend na belasting betekenisvol raak, gebaseer op vorige uitkerings: African Rainbow Minerals (ARI) R10/R128 -20% = 6.3%, Argent (ART) 20c/345c -20% = 4.6%, Assore (ASR) R22.00/R310.99 -20% = 5.7%, Astral (ARL) R18.75/R210.31 -20% = 7.1%, Exxaro (EXX) R9.30/R155.90 -20% = 4.8%, Merafe Resources (MRF) 16.96589c/152c -20% = 8.9%, Quantum Foods (QFH) (32c + spesiale 22c)/425c -20% = 10.2%, Stor-age Property (SSS) 97.83c/1250c -20% = 6.3%.


Vrydag 2 Nov 2018

Die groot aandele word duur gehou deur fondse, terwyl klein aandele op lae waardasies bly: African Rainbow Minerals (ARI) R128.89/~2xR14.59 = 4.4, Alviva (AVV) R17.70/297.7c = 5.9, Argent (ART) 345c/~91.76c ~ 3.8, Assore (ASR) R308/R49.53 = 6.2, Astral (ARL) R212/~R37 ~5.7, Balwin (BWN) 351c/(69.1c+38c) = 3.3, Blue Label Telecoms (BLU) 533c/120.6c = 4.4, Hulamin (HLM) prys/verkope 480c/3260c, Merafe (MRF) R1.55/(17.0c+16.9c) = 4.6, Metair (MTA) R16.00/2x132c ~ 6.1, Quantum Foods (QFH) 429c/~163.9c ~ 2.6, Stefanutti Stocks (SSK) 290c/~2x60c ~2.4

JSE portefeulje 16 Maart 2018


Kleinhandel het tydelik verbeter weens die herstel van die Rand na dit getuimel het einde 2015 en begin 2016, weens die verandering van Minister van Finansies. Dit sal nie hou nie. Die regering jaag inflasie op deur stygende belasting. Die ANC is besig om die ekonomie te vernietig. Ook die DA in die Wes-Kaap met eiendoms belasting wat +15% per jaar opgegaan het sedert 2011, en die gebrek aan water voorsiening.

Die swak resultate van eiendoms maatskappye is 'n verdere aanduiding van hoe sleg die ekonomie vaar. Die aandeel prys van party eiendoms maatskappye het baie geval, omdat huur groei ophou. Gewoonlik word die aandeel prys bepaal deur die waarde van die eiendom, wat teen inflasie styg, tensy die woonbuurt of die land vervalle raak, soos in die geval van Suid Afrika.

Vir 'n belegging om aantreklik te wees moet die totale opbrengs inflasie klomp, wat rondom 9% is. Die inflasie kan maatskappye se verkope opstoot, maar die swakker ekonomie plaas druk op winste. Maatskappye wat beperkte mededinging het, kan baat by inflasie.

In plaas van prys/verdienste word die verdienste/prys getoon as die wins opbrengs op die aandeel prys. Dit is vergelykbaar met 'n eiendoms maatskappy se huur opbrengs op die prys wat 'n aandeel houer betaal. 'n Prys/verdienste van 5 byvoorbeeld beteken 'n 20% opbrengs op die aandeelprys.

Indeks tot onderwerpe


Hoë groei aandele

Daar is baie min aandele wat nou aantreklik is. Verkope moet ten minste teen inflasie groei, anders krimp die besigheid. Die wins marge kan verbeter word, maar een of ander tyd moet verkope opgaan. Hoë verkope groei lei dikwels na beter wins in die toekoms.

Hoë groei aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Opbrengs = wins/prys Verkope groei VPA groei Kommentaar
AdaptIT (ADI) R8.40 /~2xR4.24 = 0.99 (41.22c+38.73c) /R8.40 = 9.5% +46% (6m tot Des), +37% p.j. laaste 3 jaar +2.6% (6m tot Des), +16.9% p.j. laaste 3 jaar Verkope het weer opgetel. Netto wins marge af na 9.1%. Lae handel.
AdvTech (ADH) R15.72 /~R7.46 ~ 2.1 ~78c /R15.72 ~ 5.0% +22% (6m tot Jun), +28% p.j. laaste 3 jaar +23% (6m tot Jun), +24% p.j. laaste 3 jaar Resultate tot Des eers die week aangekondig.
Ascendis Health (ASC) R9.69 /~2xR8.52 = 0.57 ~2x69.6c /R21.60 ~ 6.4% +27%, per aandeel +13.3% (6m tot Des) , +58% p.j. laaste 3 jaar. -7.1% (6m tot Des), +10.3% p.j. laaste 3 jaar. Verkope groei lewer te min wins groei.
Aspen (APN) R256.97 /~2xR47.98 = 2.7 ~2x871.9c /R256.97 = 6.8% +11% (6m tot Des), +6.7% p.j. laaste 3 jaar +26% (6m tot Des), +15.1% p.j. laaste 3 jaar Verkope groei onder inflasie. Wins groei word beperk deur netto wins marge wat alreeds 18.2% is.
Assore (ASR) ~2xR23.55 /R336.60 ~ 14% +17% (6m tot Des), +32% p.j. laaste 3 jaar. +11.9% (6m tot Des), +35% p.j. laaste 3 jaar. Dividend opbrengs 4.4%. 6m VPA was R23.55 op 'n yster erts prys van $68 x R13.42.
Balwin Properties (BWN) R6.31 /R5.80 = 1.1 ~104.5c /R6.31 = 16.6% +19% of -9.4% (6m tot Aug), +23% p.j. laaste 3 jaar -25% (12m tot Feb), +10.2% p.j. laaste 3 jaar Dividend opbrengs 5.1%. Groot aanvraag in Kaapstad, res van die land minder goed.
Blue Label Telecom (BLU) R12.80 /~2xR15.59 = 0.41 ~2x75.59c /R12.80 = 11.8% +2.3%, +9.5% p.j. laaste 3 jaar +21%, +21.8% p.j. laaste 3 jaar Dividend opbrengs 2.5%. Verkope groei af.
Capitec (CPI) R35.23 /R918.46 = 3.8% +15% (6m tot Aug), +16.6% p.j. laaste 3 jaar +17% (6m tot Aug), +20.2% p.j. laaste 3 jaar Groot deel van inkomste van hoë rente lenings. Duur. Resultate binnekort.
Dis-chem (DCP) R34.25 /~2xR11.57 = 1.48 ~2x46.8c /R34.25 = 2.7% +14.1% (6m tot Aug) +38.1% (6m tot Aug) Duur. Resultate binnekort.
Echo Polska Properties (EPP) Huur uitkering opbrengs €0.1087xR14.71/R19.15 = 8.3%. Groei verwag ~7.6% in €. Met Rand verswakking bygereken, aantreklike opbrengs. Prys opgeskiet na tuimeling.
EOH (EOH) R50.06 /~2xR57.8 ~ 0.43 ~2x329c/R50.06 ~ 13.1% +16% (6m tot Des), +22.1% p.j. laaste 3 jaar. -25% (6m tot Des), +5.9% p.j. laaste 3 jaar. Goedkoop. Wins marge is af na omtrent 5.7%. Verkoops pryse hoef slegs 2.5% verhoog te word vir die vorige jaar se marge, wat die jaar wins R9.50 per aandeel sou maak.
Kap Industrial (KAP) R8.96 /~2xR4.31 = 1.0 ~2x28.1c /R8.96 = 6.3% +27% (6m tot Des), +13.0% p.j. laaste 3 jaar. +12.4% (6m tot Des), +14.1% p.j. laaste 3 jaar.
Mondi (MND, MNP) €1.459xR14.73 /R324.37 = 6.6% +6.5% in €, +3.5% p.j. laaste 3 jaar. +7.4% in €, +13.7% p.j. laaste 3 jaar. Dividend opbrengs €0.611xR14.73/R324.37 -20% = 2.2%. Klop inflasie met die Rand verswakking.
Naspers Ltd -N- (NPN) Tencent HK$465.20/ (~4x RMB1.888 x1.238) = 50 Tencent +61% (3m tot Sep) Tencent +68% (3m tot Sep) Afhanklik van Tencent, wat duur is, resultate 21 Maart. Die ander besighede vaar swak. Internet verkope groei, maar maak 'n verlies.
NEPI Rockcastle (NRP) Huur uitkering opbrengs €0.496xR14.71/R135.00 = 5.4%. Groei verwag 10% in €. Met Rand verswakking bygereken, aantreklike opbrengs.
Resilient (RES) Huur uitkering opbrengs 603.5c/R65.00 = 9.3%. Groei van +8% verwag tot Jun 2018. Prys geval.
Vukile (VKE) Huur uitkering opbrengs 156.75c/R18.90 = 8.3%. Groei van 7% tot 8% verwag tot Maart 2018.

Goedkoop aandele

Hierdie is aandele met min groei, maar wat goedkoop lyk. Sonder groei in verkope, moet die prys/verdienste laag wees vir aandeel houers om 'n hoë opbrengs te kry. Aandeel houers baat op een of ander manier by die hoë opbrengs, deur óf 'n dividend uitkering, óf aandele terugkoop deur die maatskappy, óf skuld vermindering. Tensy die bestuur die geld vermors.

Goedkoop aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Opbrengs = wins/prys Verkope groei VPA groei Dividend opbrengs Kommentaar
African Rainbow Minerals (ARI) R114.60 /~2xR25.65 ~ 2.2 (2x 6m tot Des) ~2x994c /R114.60 ~ 17.3% (2x 6m tot Des) +1.4% (6m tot Des), -1.2% p.j. laaste 3 jaar. +14.4% (6m tot Des), +28% p.j. laaste 3 jaar. 6.8% Netto wins marge 39% (6m tot Des).
Alviva (AVV) was Pinnacle R20.06 /R80.7 = 0.25 286c /R20.06 = 14.3% +1.3%, +20.9% p.j. laaste 3 jaar +28%, +17.7% p.j. laaste 3 jaar 1.0% Verkope groei opgehou, tot die volgende oorname. Netto wins marge net 2.8% – klein verandering in wins kan groot invloed op die aandeel prys hê.
Anglo American (AGL) R293.31 /($20.30 x R11.99) = 1.21 $2.26 x R11.99 /R293.31 = 9.2% +23% in $, -1.0% p.j. laaste 3 jaar. +54% in $, +24% p.j. laaste 3 jaar. 3.3% Netto wins marge 11.1%. Bestuur verrig goeie taak om wins uit afdelings te maak.
Delta Property Fund (DLT) Huur opbrengs 97.71c/R5.70 = 17.1%. Geen groei verwag tot Feb 2018.
Hulamin (HLM) R4.70 /R30.69 = 0.15 101c /R4.70 = 21% +0.6%, +8.1% p.j. laaste 3 jaar. -12.9%, -2.8% p.j. laaste 3 jaar. 2.6% Wisselvallige resultate. Baie goedkoop. Die aandeel-houer bate waarde het 83c (wins -dividend 86c) toegeneem na R14.04 per aandeel.
Reinet (REI) Verhandel teen R226.81, teenoor hulle netto bate waarde van R417.6 op 31 Des 2017. Hulle hoof belegging, British American Tobacco het sedertdien -18% geval, en verhandel op 'n prys/verdienste is R701.50/(~£284.4pxR16.70) ~14.8, en dividend opbrengs van 195.2pxR16.70/R701.50 -20% ~ 3.7%.
Merafe Resources (MRF) R1.55 /~2xR0.909 = 0.85 ~2x17.0c/R1.55 ~ 21.9% +3.3%, +17.7% p.j. laaste 3 jaar. +72%, +64% p.j. laaste 3 jaar. 6.2% Chroom 11.6% van inkomste. Met netto wins marge op 15.5% word wins groei beperk deur verkope groei.
Steinhoff NV (SNH) R4.08 /(~2x€2.17 x R14.73) ~ 0.064 (6m tot Mrt 2017) ~2x€0.155 x R14.73 /R4.08 = 112% (6m tot Mrt 2017) Onduidelik Onbekend Belaglike prys val weens media bohaai oor 'n Viceroy verslag oor 'n klein deel van die besigheid. Groter probleme vir Steinhoff is druk op kleinhandel verkope, veral in die VSA. Nuwe bestuur doen niks om vertroue te herstel nie, en neem vir ewig om resultate uit te bring.

Lae groei

Dis aandele wat nie noodwendig duur is nie, maar groei is laag.

Lae groei
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Opbrengs = wins/prys Verkope groei VPA groei Dividend opbrengs Kommentaar
Afrimat (AFT) R30.50 /~2xR8.63 = 1.77 201.6c /R30.50 = 6.6% +2.7%, +4.8% p.j. laaste 3 jaar +7.8%, +19% p.j. laaste 3 jaar 1.8% Verkope groei onder inflasie.
Amplats (AMS) R339.00 /R243.6 = 1.39 ~2x1192c /R339.00 ~ 7.0% +22.6% (6m tot Des), +5.6% p.j. laaste 3 jaar 282% (6m tot Des), +70% p.j. laaste 3 jaar Min Lyk of Amplats floreer ten koste van die ander platinum myne. Verdere wins groei beperk deur netto wins marge van 8.5% (6m tot Des). Ses maande verdienste per aandeel van R11.92 op platinum prys van $937 x R13.42.
Anheuser- Busch InBev (ANH) R1358.24/ ~($28.6 x R11.98) = 3.9 $4.06xR11.98 /R1358.24 = 3.6% +24% of 5.1% in $, +9.0% p.j. laaste 3 jaar. +43% in $, -9.4% p.j. laaste 3 jaar. 3.1% (2016) Netto wins marge 14.1% (gebrek aan mededinging). Opbrengs van 3.6% saam met val in Rand klop wel inflasie.
Astral (ARL) R302.02 /R318.7 = 0.95 Meer as 2x R18.16 /R302.02 ~ 12% +3.3%, +8.8% p.j. laaste 3 jaar. Meer as 412%, +22% p.j. laaste 3 jaar. 2.8% Netto wins marge 9.1% (6m tot Sep). Wins groei word deur verkope beperk, wat teen inflasie groei. Opbrengs van 12% onderworpe aan wisselvallige bedryf.
Arrowhead A (AWA) Huur opbrengs ~81.83/722c = 11.3%, in ag genome -6.5% laer uitkering tot Sep 2018.
FirstRand (FSR) 436.4c /R69.07 = 6.3% +8%, +6.9% p.j. laaste 3 jaar +7%, +7.4% p.j. laaste 3 jaar 3.1% Groei en dividend klomp wel inflasie.
Growthpoint Properties (GRT) Huur uitkering opbrengs is ~2x101.2c/2971c = 6.8%. Groei van +6.5% tot Jun 2018 verwag.
Octodec Investments (OCT) Huur uitkering opbrengs 203.1c/R21.50 = 9.4%. Geen groei verwag vir Aug 2018.
SA Corporate Real Estate (SAC) Huur uitkering opbrengs 44.92c/495c = 9.1%. Geen groei verwag vir 2018.
Clover (CLR) ~2x116.9c /R16.50 =14.2% -17.8% (6m tot Des), -3.3% p.j. laaste 3 jaar. +18.9% (6m tot Des), +4.1% p.j. laaste 3 jaar. 1.3%
Exxaro (EXX) R109.68 /R65.7 = 1.67 Verlies 6m tot Des +9.2%, +11.6% p.j. laaste 3 jaar Onduidelik 5.1% Verwarrende resultate. Wins 408c tot 2069c laaste 10 jaar. Wag vir beter dae.
Hyprop (HYP) Huur uitkering opbrengs is ~2x376.3c/R110.54 = 6.8%. Groei +8% tot +10% tot Jun 2018 verwag. Groei af van +12%. Huur opbrengs te laag.
Kumba (KIO) R303.35 /R144 = 2.1 R30.26 /R303.35 = 10.0% +15.5%, -0.9% p.j. laaste 3 jaar. +11.4%, -14.3% p.j. laaste 3 jaar. 8.2% (al die wins) Besigheid krimp relatief tot inflasie. Netto wins marge 21%. VPA was R30.26 op 'n yster erts prys van $71 x R13.30.
Rand Merchant Insurance (RMI) 288.3c /R42.90 = 6.7% +4% (6m tot Des), +7.7% p.j. laaste 3 jaar. +24% (6m tot Des), +12.7% p.j. laaste 3 jaar. 1.9% Verkope groei onder inflasie.
Rhodes Food Group (RFG) R19.20 /R21.2 = 0.91 93.4c /R19.20 = 4.9% +10.8%, +23% p.j. laaste 3 jaar. -27%, +27% p.j. laaste 3 jaar. 1.3% Groei deur oornames opgehou.
Richemont (CFR) R106.83 /(€19.80 x R14.73/10) = 3.7 ~2x€1.721 x R14.73/10 /R106.83 = 4.7% +10% (6m tot Sep), +1.1% p.j. laaste 3 jaar in € +80% (6m tot Sep), +2.4% p.j. laaste 3 jaar in €. Rand verskanser sonder groei.
Shoprite (SHP) R252.50 /R260 = 0.89 R10.73 /R252.50 = 4.2% +6.0% (6m tot Des), +9.7% p.j. laaste 3 jaar. +14.2% (6m tot Des), +12.4% p.j. laaste 3 jaar. 1.7% Duur. Prys krag deur mark oorheersing. Verkope groei daal onder inflasie koers. Wins groei beperk deur netto wins marge van 3.9%, naby die hoogste die laaste 7 jaar.
Spar (SPP) 946.4c /R209.62 = 4.5% -1.9% (6m tot Sep), +20.9% p.j. laaste 3 jaar. -16% (6m tot Sep), +9.0% p.j. laaste 3 jaar. 2.6% Duur. Verkope groei daal onder inflasie. Unieke plattelandse posisie nou 'n nadeel met die agteruitgang van die platteland. Deels Rand verskanser.
Standard Bank (SBK) 1619.7c /R223.58 = 7.2% +5.2%, -8.0% p.j. laaste 3 jaar +14%, +15.2% p.j. laaste 3 jaar 3.3%

Duur aandele

Baie aandele is nou geweldig duur terwyl die plaaslike ekonomie verswak. Aandeel markte wêreldwyd is afhanklik van 'n verdere groei in skuld, en dit is alreeds baie hoog.

Duur aandele
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Opbrengs = wins/prys Verkope groei VPA groei Dividend opbrengs Kommentaar
Adcock (AIP) R68.45 /~2xR19.33 = 1.77 ~2x192.6c /R68.45 = 5.6% +7.7%, +5.8% p.j. laaste 3 jaar +30%, verlies 3 jaar gelede. 1.9%. Verkope groei onder inflasie. Word beperk deur wins marge.
AECI (AFE) R111.10 /R171 = 0.65 915c /R111.10 = 8.2% -1%, +3.0% p.j. laaste 3 jaar +14%, +3.6% p.j. laaste 3 jaar. 3.4% Krimp relatief tot inflasie.
Afrox (AFX) R31.99 /R18.4 = 1.74 199.2c /R31.99 = 6.2% +2.8%, -0.8% p.j. laaste 3 jaar +5.4%, +28% p.j. laaste 3 jaar. 2.5% Krimp relatief tot inflasie.
AVI (AVI) (181.2c + 300.4c) /R107.05 = 4.9% +2.3% (6m tot Des), +6.7% p.j. laaste 3 jaar +7.7% (6m tot Des), +9.3% p.j. laaste 3 jaar 3.1% Besigheid krimp relatief tot inflasie, en opbrengs laag.
Barclays Africa (BGA) ~2x816.8c /R199.40 ~ 8.2% 1.3%, +3.7% p.j. laaste 3 jaar. -13.1%, +5.1% p.j. laaste 3 jaar. 4.2% Besigheid krimp relatief tot inflasie.
Barloworld (BAW) R172.38 /R292 = 0.59 877.9c /R172.38 = 5.1% -6.9%, 0% p.j. laaste 3 jaar +5.0%, 0% p.j. laaste 3 jaar 1.8% Besigheid krimp relatief tot inflasie.
Bidcorp (BID) R260.38/~2x R184.3 = 0.71 ~2x 638.2c /R260.38 = 4.9% -9.4% (6m tot Des), besigheid gesplit. +6.6% (6m tot Des), besigheid gesplit. 1.4% Na split van besigheid hou aan met krimp. Netto bate waarde per aandeel R72.93.
Bidvest (BVT) R218.42/~2x R118.2 = 0.92 ~2xR5.705 /R218.42 = 5.2% -15.5% (6m tot Des), besigheid gesplit. +11.9% (6m tot Des), besigheid gesplit. 1.9% Na split van besigheid hou aan met krimp. Netto bate waarde per aandeel R71.38.
City Lodge (CLH) R7.80 /R166.00 = 4.7% -1.5% (6m tot Des), +7.0% p.j. laaste 3 jaar. -11.8% (6m tot Des), +0.4% p.j. laaste 3 jaar. 2.3% Lang groei rekord in die verre verlede.
Clicks (CLS) R178.50 /R112.2 = 1.59 502.1c /R178.50 = 2.8% +11%, +11.9% p.j. laaste 3 jaar. +14.5%, +14.2% p.j. laaste 3 jaar. 1.4% Baie duur. As die verkope groei ophou, gaan die opbrengs van 2.8% baie laag wees.
Coronation Fund Managers (CML) 437.5c /R84.28 = 5.2% -3%, -6.4% p.j. laaste 3 jaar. -3%, -8.5% p.j. laaste 3 jaar. 4.1% (al die wins) Aandeel prys word opgejaag voor resultate.
Curro (COH) R32.06 /~R5.13 ~ 6.2 48.0c /R32.06 = 1.5% +22%, +28% p.j. laaste 3 jaar. +10%, +40% p.j. laaste 3 jaar. Meeste mense kan nie duur onderrig bekostig nie.
Discovery (DSY) 821.2c /R180.00 = 4.6% +29%, premies +6.6% (6m tot Des), +12.9% p.j. laaste 3 jaar. +29% (6m tot Des), +8.8% p.j. laaste 3 jaar. +0.8% Aandeel-houer bate waarde R53.0.
Distell (DST) R136.58 /R105.7 = 1.3 680.2c /R136.58 = 5.0% +7.4%, +6.9% p.j. laaste 3 jaar. -5.1%, +4.2% p.j. laaste 3 jaar. 2.2% Daar is 'n oorvloed van drank in die wêreld.
Fambrands (FBR) R113.90 /~2xR33.9 = 1.68 ~2x169c /R113.90 = 3.0% +39%, +10.6% p.j. laaste 3 jaar. -58%, -7.1% p.j. laaste 3 jaar. 0% SA mark versadig. Lae wins besigheid oorsee gekoop. Beste wins was 540c tot Feb 2016, wat nou 'n hoë prys/verdienste van 21 sou wees.
Foschini (TFG) 1098c /R224.00 = 4.0% +8.7% (6m tot Sep), +17.1% 9m tot Des, +17.8% p.j. laaste 3 jaar. +1.7% (6m tot Sep), +5.7% p.j. laaste 3 jaar. 2.6% Wins groei onder inflasie. Groot Kersfees verkope: Hobbs verkry 25 Nov 2017, TFG Australië eerste keer ingesluit.
Imperial (IPL) 1382c /R247.75 = 5.6% +11% (6m tot Des), +5.8% p.j. laaste 3 jaar. +4.6% (6m tot Des), -2.6% p.j. laaste 3 jaar. 2.1% Besigheid krimp relatief tot inflasie.
JSE (JSE) 989.7c /R182.92 = 5.4% -4.7%, +7.8% p.j. laaste 3 jaar. -5.8%, +10.8% p.j. laaste 3 jaar. 2.6% Verkope groei onder inflasie. Duur.
Massmart (MSM) R164.17 /~R420 ~ 0.39 607.3c /R164.17 = 3.7% +1.0%, +6.3% p.j. laaste 3 jaar. +3.4%, +6.4% p.j. laaste 3 jaar. 1.7% Besigheid krimp relatief tot inflasie.
Mediclinic Int (MEI) R97.92 /~2x£1.907 x R16.70 = 1.5 ~2x8.7p x R16.70 /R97.92 = 3.0% +9.5% in £, +11.7% p.j. laaste 3 jaar. -42% in £ 0.9% Beste wins was 518c tot Maart 2017, wat die prys/verdienste R97.92/518c = 19 sou maak.
MMI (MMI) 197.4c /R22.66 = 8.7% +127%, +14.2% p.j. laaste 3 jaar.
Premies +4.2%, +1.8% p.j. laaste 3 jaar.
-3%, -5.7% p.j. laaste 3 jaar. Premies en wins groei onder inflasie.
Mr Price (MRP) R282.50 /R80.24 = 3.5 970.8c /R282.50 = 3.4% +6.7% (6m tot Sep), +8.3% (3m tot Des), +5.8% p.j. laaste 3 jaar. +24% (6m tot Sep), +7.5% p.j. laaste 3 jaar. 2.0% Krimp relatief tot inflasie. Gebaat by sterker Rand. Beperk deur netto wins marge van 11.5%.
MTN (MTN) R122.77 /R72.6 ~ 1.8 179c /R122.77 = 1.5% -10.2%, -3.3% p.j. laaste 3 jaar. verlies 6m tot Des 4.6% (meer as wins) Beste wins van R15.27 vir 2014 lyk nou onbereikbaar. Aandeel bate waarde af na R50.72 per aandeel.
Northam (NHM) R41.50 /~2xR9.58 = 2.2 ~2x37.1c /R41.50 = 1.8% -3.1% (6m tot Des), +3.3% p.j. laaste 3 jaar. -29% (6m tot Des) 0% Verdienste per aandeel meestal 80c tot 90c laaste 7 jaar. Behoort teen R10 te verhandel, as daar 'n dividend was.
Oceana (OCE) R79.00 /R53.3 = 1.5 357.9c /R79.00 = 4.5% -17%, +10.5% p.j. laaste 3 jaar. -44%, -11.2% p.j. laaste 3 jaar.
Omnia (OMN) R150.00 /R226 = 0.62 867c /R150.00 = 5.8% -3% (6m tot Sep), +0.5% p.j. laaste 3 jaar. +13.7% (6m tot Sep), -10.1% p.j. laaste 3 jaar. 2.0% Besigheid krimp relatief tot inflasie.
Pick n Pay (PIK) 268.18c /R68.18 = 3.9% +5.1% (6m tot Aug), +6.6% p.j. laaste 3 jaar. +13%, +19.4% p.j. laaste 3 jaar. 2.1% Besigheid krimp relatief tot inflasie. Mag dalk goedere pryse so opgestoot het vir wins, dat dit nie meer mededingend is nie.
Pioneer (PFG) R121.00 /R98.7 = 1.2 414.6c /R121.00 = 3.4% -5% (+2.4% 3m tot Des), +3.4% p.j. laaste 3 jaar. -49%, -13.8% p.j. laaste 3 jaar. 2.4% Besigheid krimp relatief tot inflasie.
Sanlam (SLM) 480.0c /R92.66 = 5.2% +31%, +7.4% p.j. laaste 3 jaar. +18%, +12.6% p.j. laaste 3 jaar. 2.5% Aandeel-houer bate waarde +R2.09 na R30.95. Inkomste groei onder inflasie. Te groot vir volgehoue groei in 'n verswakkende ekonomie.
Santam (SNT) 1411c /R322.73 = 4.4% +15%, +9.4% p.j. laaste 3 jaar. +31%, -0.6% p.j. laaste 3 jaar. 2.4% Aandeel-houer bate waarde +R5.16 na R71.11. Te groot vir volgehoue groei in 'n verswakkende ekonomie.
Sun Int (SUI) R59.50 /R147.3 = 0.40 Verlies verwag, Jun 2017 421c /R59.50 = 7.1% +25.8%, +12.3% p.j. laaste 3 jaar Verlies verwag, Jun 2017 -13.7% p.j. laaste 3 jaar Verkope groei, wins daal.
Tiger Brands (TBS) R356.02 /R172.3 = 2.1 2118.4c /R356.02 = 6.0% -1.3%, +1.3% p.j. laaste 3 jaar. +1.7%, +6.2% p.j. laaste 3 jaar. 2.4% Aandeel prys geval weens Enterprise probleem. Besigheid krimp relatief tot inflasie.
Truworths Int (TRU) R102.32 /R46.14 = 2.2 648.3c /R102.32 = 6.3% 0%, +17.7% p.j. laaste 3 jaar. -3.2%, +4.4% p.j. laaste 3 jaar. 3.5%
Vodacom (VOD) R157.31 /R53.9 = 2.9 899c /R157.31 = 5.7% +4.6% (6m tot Sep), +3.8% p.j. laaste 3 jaar. +1.2% (6m tot Sep), +1.3% p.j. laaste 3 jaar. 4.2% (amper al die wins) Besigheid krimp relatief tot inflasie. Te veel mededinging.

Rampe

Dit is baie goedkoop aandele op 'n prys/verkope basis, wat dalk kan herstel. Klein maatskappye op die JSE is ongelukke wat 'n plek soek om te gebeur. Daar is gedurig maatskappye op die JSE wat bankrot speel en denoteer. Die bestuur sny nie kostes wanneer verkope daal nie, solank hulle eie salarisse betaal word. Konstruksie maatskappye maak gedurig verliese weens swak kontrakte.

Rampe
MAATSKAPPY Prys/ Verkope Opbrengs = wins/prys Verkope groei VPA groei Kommentaar
Adcorp (ADR) R16.84 /R144 = 0.097 Verlies vir 6m tot Aug -1.8% Verlies vir 6m tot Aug Lae handel.
Basil Read (BSR) 24c /~2xR17.29 = 0.0069 Verlies -9.0% (6m tot Jun) Verlies Verwag regsaanbod van R1.52 tot R2.28 per aandeel. Lae handel.
Brait (BAT) Moontlike herstel. Waarde van beleggings R66.62 op 31 Sep 2017, teenoor aandeel prys van R36.85 nou.
Consolidated Infrastructure (CIL) R3.71 /~2xR8.68 = 0.21 -31% (6m tot Aug) Verlies Eskom het nie geld vir nog krag opwekking nie. Angola minder olie dienste.
Esor (ESR) 22c /R3.60 = 0.061 verlies -13.8% verlies Lae handel.
Group Five (GRF) R8.96 /R106.6 = 0.084 (12m tot Jun 2017) verlies -22% (12m tot Jun 2017) verlies
Lewis (LEW) R42.26 /~2xR30.16 = 0.70 ~2x162.9c /R42.26 = 7.7% -3.2% (6m tot Sep) -16.2% (6m tot Sep) Dividend opbrengs 3.8%. Ekonomie kan swakker word.
PPC (PPC) ~2x19c /R7.20 = 5.3% +1% (6m tot Sep) +36% (6m tot Sep)


Portefeulje Sept 2017


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/aandele_jse
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2018