Skyn Toere ("Virtual Tours")


Inleiding

Google Maps se ongelooflike wêreld padkaart en straat aansig maak dit moontlik om toeriste aantreklikhede op 'n skyn toer te besoek sonder om geld en tyd te spandeer. 'n Mens kan plekke vooraf verken, om te besluit of dit die moeite werd is om daarheen te reis. Voorbeelde:

Olifantsrivier vallei vanaf VanRhyns pas.
Franschhoek.
Meiringspoort langs die Grootrivier naby Oudtshoorn. Lang pad kronkel deur klowe.
Seinheuwel, Kaapstad.
Chapmans Peak Drive, Kaapstad.
Outeniqua pas, George.
God's Window, Blyderivier, Mpoemalankha.
Giants Castle Game Reserve, KwaZulu-Natal
Die Voortrekker Monument, Pretoria.

North Africa

Great Sphinx of Giza, en piramides, Egipte.
The Sphinx at 8am Walking Tour (4K/60fps) - Youtube.
Inside The First Ever Pyramid of Egypt - The Nile: Egypts Greatest River - Yutube.
Ancient High Technology: The Precision Carved Granite Boxes of Abu Sir - Youtube.
Egyptian Museum 2nd Floor Walking Tour - Tutankhamun Exhibit! - Youtube.
Petra, Jordan

Europa

Pathenon, Acropolis, Athens, Griekeland
Eiffel toring, Parys, Frankryk . Eiffel Tower Paris, Elevator Ride Top Floor - France - 4K Virtual - Youtube.
Rijksmuseum, Nederland. Rijksmuseum, Nederland. Van Gogh museum, Nederland.
Sagrada Familia, Spanje
Colosseum, Italië
Leunende toring van Pisa, Italië
Azores, Portugal.

Spain road trip: San Sebastián to Valencia - The Guardian. Spain road trip: Málaga to Jerez - The Guardian. Spain road trip: Madrid to Santiago de Compostela - The Guardian.

Driving from Andermatt to Gletsch via Furka Pass - Scenic Drive Switzerland! - Youtube.

North America

Grand Canyon, Arizona, VSA, Jy kan selfs die voetpad volg en op die rivier vaar in die Grand Canyon, Arizona, VSA.
Hollywood teken in Los Angeles, VSA.
Niagra Falls, Kanada.

Beautiful photos of all 61 U.S. national parks - National Geographic.

America’s most-visited tourist attractions — and where to go instead - Insider.

Here is the ultimate hot springs road trip in Colorado - National Geographic.

Nevada's 365-mile Death Drive Is One of the Best Road Trips in the State (Video) - Travel and Leisure.

Walking Tour of Statue of Liberty National Monument (Includes Visit to the Crown!) - Youtube.

Mountains in Arizona - Tripadvisor. Arizona mountains - Google Maps.

You Can See America's Most Stunning Sights By Purchasing a Single Amtrak Ticket - Travel and Leisure.

7 Best West Coast Road Trips in the U.S. - Travel and Leisure.

Need to Get Outside? These 5 National Parks Offer Virtual Tours You Can Take From the Comfort of Home (Video) - Travel and Leisure.

South America

Machu Picchu, Peru.
The Origins of Machu Picchu... - Youtube.
Discover 10 secrets of Machu Picchu - National Geographic.
Chichén Itzá, Yucatán, Meksiko. Chichén Itzá, Yucatán, Meksiko
Iguazú Falls, Brasilië.

Other

Road trip: 10 quirky roadside attractions—some you might actually want to see - Market Watch.

Top 5 Resort Hotels in the South Pacific - Travel + Leisure.

5 Countries Where You Can Retire by the Beach for Less Than $1,500 a Month - Travel and Leisure.

Top 250 Global Attractions - List Challenges.

You can visit the moon in Namibia – and there’s an oasis in the middle of it - Traveller24.

15 Amazing Places You Can Tour Virtually - Mental Floss.

Famous Castles Will Make You Feel Like a Royal, Even in Your Pajamas (Video) - Travel & Leisure.

All of the World’s Extraordinary Sights on One Map - Travel and Leisure.

Bucket-list Road Trips for Every Decade of Your Life (Video) - Travel and Leisure.

How to plan a road trip and five of the best places to visit as lockdown restrictions ease off - SCMP.

10 of the world’s craziest road routes and passes - Getaway.

10 of the World’s Most Overrated Cities - Youtube.

Medieval Towns of Europe

25 Most Beautiful Medieval Towns of Europe - Touropia, Youtube.

25. Girona, Spain.

Escales de la Catedral de Girona, de Girona, Girona, Spain.

Museu d'Art de Girona, Girona, Spain.

24. Old bridge, Mostar, Bosnia and Herzegovina .

23. Delft, Nederland.

22. Piata Sfatului (council square), Brasov, Romania.

21. Rocca Minore, Assisi, Italia.

Basilica of San Francesco d'Assisi, Italia.

20. Zytglogge (mechanical clock tower), Bern, Switzerland.

19. Eze botanical garden, France.

18. Tallinn, Estonia.

17. Heidelberg Palace.

16. Cesky Krumlov, Czech Republic.

15. Rovinj, Croatia.

14. York, England.

13. Carcassonne, France.

12. Ronda, Spain.

view from bridge, Ronda, Spain.

castle, Ronda, Spain.

11. Colmar, France.

10. Obidos, Portugal.

9. Dubrovnik, Croatia.

Dubrovnik, Croatia.

Dubrovnik, Croatia.

8. Hallstat, Austria.

7. San Gimignano, Italia.

6. Bruges, Belgium.

5. Rothenburg, Germany.

4. Mont-Saint-Michel, France.

3. Kotor, Montenegro.

2. Toledo, Spain.

Toledo, Spain.

1. Siena, Italia.

Los Angeles

Dit gaan hier oor besienswaardighede wat met Google Maps gesien kan word. Daar is baie plekke wat 'n mens self moet besoek om binne te besigtig, of te ondervind, soos Disneyland se pretpark vir kinders. Los Angeles is aan die teenoorgestelde kant van die planeet van Kaapstad. Dit neem 22 uur om daarheen te vlieg, teenoor 11 uur na Europa. Los Angeles se toekoms lyk nie meer so positief soos wat dit vyftig jaar gelede in televisie en rolprente gelyk het nie, en hoe dit vandag nog deels uitgebeeld word nie. Die Hispanic bevolking is nou 48%, en die suiwer blankes net 27%. Engels sprekendes is minder as 40% van die stad se bevolking.

Nedersettings in Los Angeles het in 1777 begin, maar die amptelike stigting datum is 4 September 1781. Kalifornië was toe deel van Mexiko, daarom die Spaanse naam. Die oudste gebou wat bestaande gebly het, is Avila Adobe (Abode is Spaans vir modder baksteen) in die El Pueblo de Los Angeles Historic Monument, Olvera Straat, maar is nie toeganklik op Google Maps nie. Die Mission San Gabriel Arángel was op 8 September 1771 gestig. Die kerk gebou was in 1800 voltooi.

Die La Iglesia de Nuestra Senora la Reina de Los Angeles - the Church of Our Lady the Queen of the Angels was opgedra op 8 Desember 1822.

By Campo de Cahuenga was die verdrag van 13 Januarie 1847 opgestel waardeur die Verenigde State Kalifornië van Mexiko bekom het.

Die Kalifornië goud stormloop was van 24 Januarie 1848 tot 1855. Die eerste goud in Kalifornië was op 9 Maart 1842 in die Oak of the Gold Dream binne die Placerita Canyon State and County Park gevind. "There is gold in them hills".

Uitsig oor Los Angeles vanaf Runyon Canyon Park, langs Mulholland Drive, Hollywood Hills.

Die Eagles popgroep het "Hotel California" baie bekend gemaak in 'n liedjie van 1977. Daar is 'n hotel met die naam wat in 1948 geopen was: Hotel California, maar die hotel het klaarblyklik niks te doen het met die liedjie nie. Die hotel op die album omslag is eintlik die Beverly Hills Hotel wat vandag so lyk: The Beverly Hills.

Gedenkteken vir die Beach Boys: Site of the Childhood Home of the Beach Boys. Die huis was gesloop vir die Century Freeway. Die snelweg is reg agter die monument. Uitgebeeld is ses "surfers" wat 'n branderplank dra. Dit kan nie goed wees as jy eendag teruggaan na jou ouerhuis, en daar is 'n snelweg daaroor gebou nie.

'n Mens kan op Google Maps deur die perseel van Universal Studios Hollywood beweeg. Nog produksie maatskappye: Warner Brothers studios, Paramount Pictures.

Die Farmers Market, W 3rd Str en Fairfax Boulevard het in 1934 opgemaak as 'n mark vir boere. Dit het nou 70 gewone stalletjies.

'n Mens kan deur die kuns gallery beweeg: Getty Center. Daar is uitsigte punte van die tuin.

Die name van bekende akteurs word met sterre op sypaadjies herdenk, hier voor Madam Tussauds Hollywood was-standbeeld museum: Hollywood Walk of Fame.

Die Academy Awards Oscar toekennings word in die Dolby Theatre aangebied.

Een van die uitkykpunte binne Disneyland.

'n Mens kan deur die Six Flags Magic Mountain and Hurricane Harbor pretpark beweeg, maar daar is niks besonders om te sien nie.

In die Exposition Park kan die Space Shuttle Endeavour gesien word in die California Science Center. 'n Dinosaur geraamte in die Natural History Museum of Los Angeles County.

'n Kenmerkende straat in Beverly Hills. Dit herinner 'n mens aan die TV program "The Beverly Hillbillies".

'n Mens kan binne Griffith Park beweeg, insluitende hierdie amfiteater: The Greek Theatre. Nog 'n amfiteater: Hollywood Bowl.

Ongewone argitektuur: Union 76 gas station, Bob's Big Boy (Googie argitektuur), Public Art "Gaint Binoculars".

Die Watts Towers - "perhaps the nation's best known work of folk art sculpture. Using simple hand tools, cast off materials (glass, shell, pottery pieces and broken tile) Italian immigrant Simon Rodia spent 30 years building a tribute to his adopted country and a monument to the spirit of individuals who make their dreams tangible" - California State Parks Office of Historic Preservation.

Bekende plate maatskappy: Capitol Records building.

Hierdie MacDonald's eetplek is die derde een wat in die VSA oopgemaak was op 18 Augustus 1953, en oudste een wat nog bestaan.
Pink's Hot Dogs was volgens die Wikipedia webblad in verskeie TV programme gebruik.
'n Reuse vetkoek ring by Randy's Donuts.

Die see by Laguna Beach, Santa Barbara, en Dana Point. Daar is selfs 'n strand en strandmeer genaamd Zuma, wat dikwels vir die TV reeks Baywatch gebruik was.

In die San Bernadino berge is hierdie uitsig vanaf Rim of the World Highway en die mere Big Bear Lake en Lake Arrowhead. Sneeu in Kalifornië.

Die San Jacinto berge in die Mount San Jacinto State Park, 120km oos van Los Angeles. Die San Jacinto Peak (3302m) is die hoogste punt in die berge.

By San Diego, 180km suid van Los Angeles kan 'n mens deur die San Diego Zoo beweeg, maar min diere is sigbaar, behalwe vir die olifante. 'n Mens kan ook die San Diego Air & Space Museum, die San Diego Automotive Museum, en die Museum of Man besoek.



Suid Afrika

Op die internet

50 of the Best Tourist Attractions in South Africa - Travelstart.

25 reasons to visit South Africa right now - Telegraph.

You can now ‘hike’ SA’s most scenic routes without leaving your couch - Business Insider SA.

Suidkus

Gordon's Bay en Strand.

Kus pad naby Gordon's Baai.

Harold Porter Nasionale Botaniese Park.

Berge rondom Kleinmond

Hermanus

Danger Point lig toring (suid van Gansbaai).

Kruismans Baai. Mees suidelike punt van Afrika.

Cape Agulhas lig toring.

Bree Rivier. Witsand.

Tuinroete (Mosselbaai tot Storms Rivier)

Cango grotte noord van Oudtshoorn.

Mosselbaai.

8 things to do in Mossel Bay - Getaway.

Klein Brak Rivier.

Sedgefield

Buffalo Bay

Knysna. Knysna. Knysna.

Harkerville Coast Hiking Trail. Kranshoek.

Afdraai na Knysna Olifant Park.

Plettenberg Baai. Plettenberg Baai.

Keurboom Rivier.

Keurboom Strand. Keurboom Strand.

Bloukrans brug oor die Bloukrans rivier op die N2 snelweg. (3km oos van die Tsitsikama).

Easter break planning? Check out these Garden Route stays to suit all budgets - Travellers24.

Oos Kaap

Die brug by Aliwal Noord oor die Orange Rivier.

Warm water bronne word vir swembaddens gebruik by die Aliwal Noord SPA. Die geriewe is of was in onbruik omdat dit nie in stand gehou was nie.

Gariep dam (voorheen Verwoerd dam) naby Ventersdorp.

Sterkspruit in die Witteberge, deel van die suidelike Drakensberge.

Van Sterkspruit na Zastron, oor die Orange rivier brug op die R726.

Burgersdorp gestig in 1846, op die R58, geleë aan die voet van berge.

Orange rivier naby Douglas.

Orange Rivier by Groblershoop.

Die Orange Rivier op die R390 naby Bethulie.

Boomryke groen Hogsback langs die R345, waar die Hogsback State Forest geleë is.

Op die R63 met Middeldrift (Oos-Kaap) voor. Natuurskoon word bederf deur arm woonbuurtes oral.

Grahamstad

1820 Setlaars Nasionale Monument

Oudste briewe bus in Suid Afrika, met die skool St Andrews College daar naby. Rhodes universiteit se adminstratiewe gebou met klok toring. Die universiteits geboue beslaan verskeie blokke.

'n Standbeeld "to the brave men of Albany who died for the empire during the Anglo-Boer war 1899-1902" - "Winged figure of peace", geskryf deur Rudyard Kipling.

Port Elizabeth

Noord van Port Elizabeth is die Addo Olifant Park langs die R342, een van die groot wild tuine in Suid Afrika, een twaalfde van die Kruger wild tuin in oppervlakte. Binne is daar is 'n plek genaamd Woodlands Water Gat Uitkyk, maar daar is geen teken van bome of water nie. Die hele landskap lyk bra dor vir diere. Die Ghwarrie Dam Uitkyk. Die uitsig vanaf die Zuurkop Uitkyk.

The Boardwalk Casino and Entertainment World in Summerstrand. Bayworld museum, slangpark en akwarium. Greenacres winkelsentrum. Senotaaf voor kuns museum ter herhinnering aan mans en vrouens wat in die eerste wêreld oorlog gesneuwel het. Panele was bygevoeg vir die tweede wêreld oorlog. Uitkykpunt binne St George's krieket veld. Fort Frederick.

Die Donkin Reserwe ou ligtoring vir Algoa Baai waar Nelson Mandela Baai Toerisme nou gehuisves word. Rondom is indrukwekkende ou geboue soos die King Edward Hotel, en die openbare bibioteek.

Trein spore loop af al langs die strand by Port Elizabeth, wat beteken dat daar nie strande vir menslike gebruik by die stad self is nie. Noord van die Port Elizabeth stad is Bluewater Bay.

Van Stadens Rivier brug van die ou R102 pad.

Suid van die stad is Marine Drive en sypad in die Summerstrand woonbuurt. Verder suid is dit steeds Marine Drive. Strand by Beachview Division Road. By die mond van die Maitland Rivier.

In Jeffreys Bay, die strand langs Kabeljauws Weg by die mond van die Kabeljous rivier, die strand langs Daggeraad Straat, die klere winkel vir "surfer dudes" Billabong Factory Shop, en die strand by Marina Martinique.

Oor die Krom Rivier na Cape St Francis. Hier is 'n strand langs Ralph Straat, 'n strand langs Da Gama Weg, en die Rob Punt Lighuis.

Uitenhage

Volkswagen in Uitenhage (40km uit PE) het 'n auto paviljoen museum.

Oos-Londen

Die strand langs Esplanade Straat. Die Akwarium. Die Orient strand langs die hawe. 'n Standbeeld vir Duitse immigrante.

Die strand by die Nahoon rivier monding is nie sigbaar op Google Maps nie. Gonubie. Die Cintsa Natuur Reservaat by die mond van die Bulura rivier. Die Cintsa rivier is eintlik verder noord, met woonbuurtes Chintsa Wes en Chintsa Oos. Suid van Oos Londen is Kidd's Beach.

Die Oos Londen museum het 'n coelacanth vis, wat wetenskaplikes eers gedink het was uitgestorwe.

Hemingways Mall in Dorchester Heights.

Weskus

Veld blomme is te sien vanaf Augustus.

Kamp in die noordelike Weskus - Netwerk24.

Big Bay Strand met Tafelberg in die agtergrond.

Melkbosstrand.

Koeberg het 'n besoekers sentrum.

Yzerfontein.

Weskus Nasionale Park Marine Beskermde Gebied

Langebaan strand van Saldanda baai.

Club Mykonos in Langebaan.

Saldanha yster myn. Rooi yster oksied waai oral heen.

Weskus Mall in Vredenburg.

Paternoster

Proe die see in Paternoster - Weg.

Weskus fossiel park. Toere net sekere ure beskikbaar.


Ander toeriste aantreklikhede op die internet

Predjama Kasteel, Slowenië - Björn and Annette. Hoofblad van foto blog: Welcome.

A Guide To Vienna The Fairytale City - Forbes.

Get Away From Everything — and Everyone — in These Secluded, Minimalist Cabins - Travel + Leisure.




Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.slrp.co.za/skyntoere
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie.
Kopiereg @2014