Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Vrydag 31 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

City Lodge Hotels (South Africa): Highly Dilutive Rights Issue Informative Notice - FTSE Russell Client Services.

MTN (MTN) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van 419c tot 439c teenoor 195c laasjaar: senspdf.

MTN Ghana: senspdf.

British American Tobacco (BTI) se inkomste vir die 6m tot Junie was +0.8% hoër, en vwVPA van 123.1p na 151.4p, verstelde VPA van 149.3p na 157.8p: Jun20, Jun20. Die prys/verdienste is R585.00/(144.2p + 151.4p)xR16.77 = 11.8. Die netto wins marge is 28%. Die jaar se dividend opbrengs is 4x52.6p x R16.77 /R585.00 ~ 6.0% voor belasting.

Glencore (GLN) produksie: senspdf.

Rio Tinto raises dividend, sees ‘V-shaped’ China recovery - Mining.com. Dis onwaarskynlik met 'n wêreldwye depressie dat yster erts aanvraag sal voortduur. Infrastruktuur sonder 'n groeiende ekonomie wat dit gebruik, is 'n vermorsing van geld, net soos in Suid Afrika.

Te oordeel aan die korrelende patroon van aandeel pryse verhandel die meeste aandele op die JSE beurs in lae volume. Wanneer iemand groot volume probeer verhandel is daar 'n groot sprong in die prys. Quantum Foods (QFH) se aandeelprys het opgeskiet na R9.90 op 16 Julie, en nou weer teruggeval na R6.01. Verhandel gewoonlik baie min.

Die edelmetale platinum en palladium het weer begin daal. Rhodium bly hoog. Die prys pieke het nooit voorheen gehou nie, maar met inflasie bygereken gaan pryse hoër bly as 'n dekade gelede.

Op die internet - Suid Afrika

Eskom to cancel R14-billion contract following probe - Tech Central.


Donderdag 30 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

City Lodge (CLH) finansiële inligting: senspdf.

4Sight Holdings (4SI) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik geen handel.

Choppies Enterprises (CHP) weer resultate: Des19.

PSG (PSG) ontbondel van Capitec: senspdf.

City Lodge (CLH) bied 13 aandele teen R2.12 vir elke 1 aandeel gehou: senspdf. Bestaande aandeelhouers word uitgewis. Lae handel.

Astoria Investments (ARA) omskep 2.16583 aandele na 1: senspdf.

Steinhoff NV (SNH) se inkomste vir die 6m tot Maart was -9.0% laer (-39% oor 3 jaar) of +1.4% hoër op herverklaar, en wesens verlies per aandeel -€0.341: senspdf, senspdf.

Sappi (SAP) se 3de kwartaal verkope was -34% laer as 'n jaar gelede, en wVPA -$0.12 verlies: Jun20.

Anheuser-Busch InBev (ANH) tweede kwartaal tot Junie inkomste -26.4% of -17.7% as herverklaar, en 6m vwVPA van $3.01 na -$0.59 verlies: Jun20, Jun20. Volume April -32.4%, Mei -21.4%, Junie +0.6% relatief tot wanneer? Prys/verkope = R931.25/~4x$5.16xR16.67 ~ 2.7.

Raubex (RBX) handels verklaring: senspdf. Baie min handel.

MTN Nigerië resultate: senspdf.

Arcelor Mittal SA (ACL) resultate: Jun20.

Stefanutti Stocks (SSK) resultate: Feb20, Feb20. Die liefdadigheids organisasie het hulle tweede helfte verlies verminder na -14.76c.

TAKE A LOOK: Inside Capitec's shiny, curvy new head office - Business Insider SA. Slegte teken vir Capitec aandele.

Afrimat (AFT) se aandeelprys het deur die nek van 'n omgekeerde kop-en-skouers opgeskiet.

Goud myne het die afgelope jaar opgeskiet, na 'n prys/verkope van:
AngloGold Ashanti (ANG) R600/$8.426xR16.66 = 4.3
DRD Gold (DRD) R26.14/2xR3.00 = 4.4
Gold Fields (GFI) R226/~2x$1.680xR16.66 = 4.0.
Harmony (HAR) R112.46/2xR29.19 = 1.9


Woensdag 29 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Standard bank (SBK) verwag 'n wVPA van 418.7c tot 586.2c, -30% tot -50% laer: senspdf.

Old Mutual (OMU) skikking weens COVID-19: senspdf.

EOH (EOH) opdatering: senspdf.

Accelerate Property Fund (APF) resultate: Mrt20, Mrt20. Gewoonlik lae handel.

EOH (EOH) sensuur en boete: senspdf.

AECI (AFE) se inkomste vir die 6m tot Junie was -6% laer, en vwVPA 233c teenoor 354c laasjaar: Jun20, Jun20. Die prys/verdienste is R79.01/~2x233c = 17. Die prys/verkope is R79.01/~2xR104 = 0.38. Die ekwivalente jaar dividend opbrengs is ~2x100c/R79.01 -20% = 2.0%.

Op die internet - Suid Afrika

Municipalities advised to consider new taxes, including on parking lots and fires - Business Insider SA. Meer belasting bronne word benodig wat die blanke ekonomie verdwyn, en die swart werkloses (en wetteloses) word al meer. Mense moet gewoond raak aan die gebrek aan dienste wat in die res van Afrika gesien kan word.

Truckers crack as corruption fuels Beitbridge tension - SA Freight News. Omkopery by die Beitbrug gaan al jare aan, omdat die hele departement korrup is.

TAKE A LOOK | This ultra-luxury home in Limpopo is only 3m wide and 'disappears' into the trees - Business Insider SA.

Op Twitter: Hugo Pienaar @hugopien: "Minister De Lille on infrastructure in SA. Infrastructure is about people having water to drink, having decent roads, and having a bridge to cross to get to school, to work or access government services like clinics. Infrastructure is about changing people’s lives for the better". Dis mense wat niks bydrae tot die ekonomie nie. Die meeste van die geld word geleen. In die toekoms sal dit gedruk word, wat inflasie sal opjaag, en die mense sal betaal daarvoor deur groter armoede.

‘My parents’ lives mattered’: Daughter of farm murder family blasts ANC - The South African. Dis die 50 moorde 'n dag in swart gemeenskappe wat oorspoel omdat die ANC nie kan regeer nie. Die vernietiging van die blanke beskawing het begin met die Verenigde Koninkryk en hulle kolonies soos Australië wat die veldtog teen apartheid namens die ANC aangeblaas het. Tot vandag toe is daar geen melding op die BBC van die moorde nie, en word die swartes voorgedoen as onskuldige natuurkinders.


Dinsdag 28 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Astral (ARL) aandele gekoop: senspdf.

Kumba (KIO) R7B projek: senspdf.

Kumba (KIO) se inkomste vir die 6m tot Junie was -8.5% laer, en vwVPA -16% laer na R26.13: Jun20 Jun20. As dit herhaal, sou die prys/verdienste R550.65/~2xR26.13 ~10.5 wees. Die 6m dividend is 'n jaar opbrengs van 2xR19.60/R550.65 -20% = 5.7%. Die gemiddelde yster erts prys was $93 x R16.67 = R1550, teenoor $107.46 x R16.47 = R1770 nou.

Kumba (KIO) se aandeel prys maak 'n verbreedende megafoon patroon. In 2008 het dit na R370 gestyg, en later die jaar na R112 geval. In 2013 het dit na R610 gestyg, en in 2016 na R31.30 geval.

Op Twitter: Marco Olevano, CFA @MarcoOlevano: "$JSETFG Foschini Raised to 'Buy' at HSBC; PT 71 rand". Verkope per aandeel is verdun na R118.75, en wins per aandeel tot Maart na 834c, voor die coronavirus volks afsondering. Die afgelope 4 jaar was wins per aandeel groei net 2.8% per jaar.

Op die internet - Suid Afrika

Higher electricity tariffs on the cards as court rules in Eskom's favour - Fin24. Om vir wind (gas) en son energie te betaal moet tariewe nog baie styg.

An ambitious township delivery service is booming - it delivers thousands of fresh food orders a day - Business Insider SA.

Govt wants 62 projects to take off in 3 months. How will it keep tight controls on corruption? - Fin24. As die private sektor dit "befonds" moet hulle wins maak op die kapitale belegging, dus gaan dit belastingbetalers meer as R340 biljoen kos. Binne een jaar het die ANC narre R340B + R500B ekstra bestee of "uitgeleen", saam die normale uitgawes van R1809.2B, teenoor staats inkomste van R1099.5B.

IMF grants R71-billion to South Africa in biggest virus loan - TechCentral. IMF R71B + Nuwe Ontwikkeling Bank $1B + Afrika Ontwikkeling Bank R5B + Wêreld Bank $2B = R125B. Staatskuld is alreeds R3,763.5B.

Protests rock Cape Town - Daily Friend.

SA Express employees still pleading for govt help with airline in provisional liquidation - Engineering News. Al minder werkers kan betaal word omdat die ANC en DA geld regstreeks uitdeel sonder werk.


Maandag 27 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Merafe Resources (MRF) produksie en handels verklaring: senspdf.

Mpact (MPT) handels verklaring: senspdf. Lae handel.

Steinhoff NV (SNH) voorgestelde skikking van regs eise: senspdf, senspdf. Dis onsinnig vir die eienaars om van hulle eie besigheid te eis. Hulle eis in effek van die ander aandeelhouers.

AngloGold Ashanti (ANG) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA van $0.94 tot $0.99 teenoor $0.29 'n jaar gelede: senspdf. Die prys/verdienste is omtrent R577.38/~$1.93xR16.61 ~ 18.

Anglo Platinum of Amplats (AMS) se inkomste vir die 6m tot Junie was +20% hoër (-3.4% laer as vorige 6m), en toeskryfbare vwVPA R25.92 teenoor R28.06 'n jaar gelede: Jun20, Jun20. As dit herhaal, sal die prys/verdienste R1433.16/~2xR25.92 ~ 28 wees. Die prys/verkope is R1433.16/2xR205.8 ~ 3.5. Verkoops inkomste van rhodium was +130% hoër (R13,893M), palladium -9% laer (R13,855M), en platinum -48% laer (R6213M).

Liberty Two Degrees (L2D) resultate: Jun20.

Liberty Holding (LBH) verwag 'n genormaliseerde wesens verlies per aandeel van -738.7c tot -886.4c: senspdf.

Invicta (IVT) resultate: Mrt20, Mrt20.

Afrimat (AFT) dividend: Feb20. Dividend opbrengs vir jaar tot Feb = (36c+81c)/R32.25 -20% = 2.9%.

Gold just hit a record high - here are some of the investment options for South Africans - Business Insider SA.

Die platinum prys het 'n piek van $2066 bereik in Mrt 2008, en in Nov 2008 na $847 geval. Dit het sedertdien laag gebly. Die palladium prys was laag in 2008, en in Feb 2020 'n piek van $2555 bereik. Die rhodium prys het in 2008 opgeskiet na $9787, en in 2009 na $1156 getuimel. In Feb 2020 het dit gepiek op $11665. (Matthey). Die borrel pryse was nie volhoubaar in die verlede nie.

Amplats (AMS) herhaal nou die pieke van 2007 (R1250) en 2008 (R1420), voor dit getuimel het einde 2008 (R360).

Astral (ARL) se aandeel prys daal na 'n prys/wins van R131.40/~2x950c ~ 6.9. Die land se arm inwoners gaan hoender eet.

Exxaro (EXX) se aandeelprys weifel by die regter skouer van 'n omgekeerde kop-en-skouers. Dit verhandel teen 'n prys/wins van R138.23/~2xR17.11 ~ 4. Daar is baie spasie vir die prys om op te gaan.

Op die internet - Suid Afrika

'Watch this space': Mboweni warns of consequences for theft of Covid-19 relief funds - Fin24. Ons het die dreigemente voorheen gesien, en niks het gebeur nie.

Here are SA’s new, fast-tracked infrastructure projects worth R340bn - Business Insider SA. Dis nog R340B, of R22,700 per huishouding, of R90,700 per werkende huishouding om dienste te verskaf aan mense wat niks of min bydrae tot die ekonomie nie. Dis by die coronavirus steun van R500 biljoen, Eskom se R480 biljoen skuld, en staats skuld van R3,763.5 biljoen. Volgens die gewysigde staats begroting vir 2020/21 is inkomste R1099.5 biljoen, en uitgawes R1809.2 biljoen, 'n massiewe tekort van -R709.7 biljoen.

Beitbridge Border Post fence tender under investigation by the SIU - The South African.

Agriculture blossoms while the rest of the economy shrivels - Moneyweb.

OPINION | Stats SA's poverty survey is Covid-19's latest victim - and we can't afford to lose it - Fin24. Nog 'n regerings funksie wat glad nie meer werk nie.


Sondag 26 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Santam agrees to R1bn relief for some of its business interruption clients - Fin24.

Vodacom prepaid customers hit by airtime theft - Mybroadband. Dis belaglik dat kliente geen rekord ontvang van watter dienste gebruik was nie.

Op die internet - Suid Afrika

100% home loans are booming - here's who can apply - Business Insider SA.

Centurion: Churchgoer turns tables on robbers, shoots two suspects dead - The South African. Nog kamerade van die ANC.

Ninety companies, R2.2bn looted: ‘COVID corruption’ rips through SA - The South African. Die ANC as voormalige terroriste, betogers en misdadigers beskou die geld verduisteraars as kamerade, en daarom word niemand in hegtenis geneem nie.

Op Twitter: Sihle Ngobese @BigDaddyLiberty "While the #ANC & #EFF toy with the pipe-dream of building a “#socialist South Africa”, skilled South African citizens (black & white) who don’t want to be here for that sort of socio-economic misery ARE LEAVING! How many people do you know have left, and what are their skills?" ....

.... Garth Mackenzie @TradersCorner: "12 families in my circle have left in last 18mths. Finance professionals, IT, entrepreneurs, engineers, an advocate. Many more planning to go. South Africa’s most valuable export is not gold, platinum, iron ore etc... its SKILLS!!" Mense het al sedert die 1980s die land verlaat weens ANC onluste en terrorisme (12 Julie onder: SA se uitvoere in VSA dollar het getuimel van 1980 af).


Saterdag 25 Julie 2020

Op die internet - Suid Afrika

Here’s how a new wealth tax could work in South Africa - BusinessTech. Daar is gedurig voorstelle vir nuwe belasting. (1) Jy kan nie bates belas wat geen inkomste lewer nie, want die eienaar het nie die inkomste om die belasting te betaal nie. (2) Die rykes in die ANC gaan nie daarvan hou nie, en swartes wat grond besit kan dit nie betaal nie. (3) Die ekonomie het -55% verswak sedert 1994 omdat die ANC bewind geld uit die ekonomie geneem het waarvoor mense kon gewerk het, en uitgedeel het aan mense wat nie ekonomiese produksie lewer nie. Om ekonomiese groei te kry, moet die onproduktiewe mense belas word, en die produktiewe mense beloon word.

There will now be a once-off payout for lockdown insurance claims after regulator steps in - Business Insider SA.


Vrydag 24 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Famous Brands (FBR) mark opdatering: senspdf.

Trencor (TRE) handels verklaring: senspdf.

City Lodge (CLH) handels verklaring: senspdf.

Choppies Enterprises (CHP) resultate tot Des 2019: Des19, weer resultate tot Junie 2019: Jun19, weer resultate tot Des 2018: Des18.

Pepkor (PPH) handels opdatering: senspdf. Gewoonlik min handel, baie vandag.

Quantum Foods (QFH) word 31.05% deur Aristotle Africa gehou: senspdf.

Octodec Investments (OCT) rente insameling het na 91% herstel in Junie: senspdf. Die gevolge van armer verbruikers moet nog deurkom.

Woolworths (WHL) verkope vir die jaar tot Junie was -0.1% laer: senspdf. Dit was +3.9% die eerste 6m.

MTN (MTN) verwag vir die 6m tot Junie 'n wVPA meer as 395c: senspdf.

Tencent (HK 0700) was vanoggend -5.2% laer, en Naspers (NPN) -3.6% laer.

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: Heidi Giokos @HeidiGiokos: "Small-scale #Tobacco farmers in Mpumalanga are pleading with gov to consider lifting the ban. While they haven’t prepared the land to plant for the new season they also sitting with leaves that is supposed to be taken to factories. But because of the ban, they can’t sell it." beeld.

COVID-19 se Suid-Afrikaanse kwarantyn sage - Wereldwyd.

Comair business rescue on the ropes as efforts to raise funding fail - Daily Maverick.


Donderdag 23 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Kaap Agri (KAL) opdatering: senspdf. Amper geen handel.

Spur (SUR) verkope: senspdf. Amper geen handel.

Implats (IMP) verwag vir die jaar tot Junie wVPA betekenisvol meer as 20% hoër as 423c: senspdf. Die laaste 6m platinum prys was ~ $840 x R16.66 ~ R14,000 teenoor $891 x R14.74 = R13,133 die eerste 6m. Die laaste 6m palladium prys was $2000 x R16.66 ~ R33,320 teenoor $1678 x R14.74 = R24,734 die eerste 6m. Beide pryse het sedert Feb begin daal ten spyte van laer produksie. As die tweede helfte wins beter is as die eerste helfte, sou die prys/wins laer as R154.46/~2xR4.13 ~ 18.7 wees.

PPC (PPC) verwag wVPA meer as -20% laer, verkope herstel in Junie weens laer invoere: senspdf.

Vodacom (VOD) se inkomste vir die kwartaal was +5.6% hoër, of 1.3% sonder wisselkoers veranderings: senspdf.
Vodacom lost nearly 2.5 million pre-paid customers during lockdown - Business Insider SA.

Sasol (SOL) produksie en verkope: senspdf.

Invicta (IVT) verwag vir die jaar tot Maart 'n wVPA -38% tot -58% laer na 47c tot 69c: senspdf. Dis voor die coronavirus. Gewoonlik min handel.

‘Please mine more nickel,’ Musk urges as Tesla boosts production - TechCentral.

Op die internet - Suid Afrika

Massive ‘markups’ at heart of Eastern Cape’s R538m tablets and e-learning deal with Surve-owned Sizwe Africa IT - Daily Maverick.

Statement by President Cyril Ramaphosa on progress in the national effort to contain the COVID-19 pandemic, Union Buildings, Tshwane. Skole sluit weer van 27 Jul tot 23 Aug, behalwe vir graad 12 en graad 7. Die R500B sosiale verligtings en ekonomiese steun pakket word deels deur die Afrika Ontwikkelings Bank befonds, en die ANC bewind soek geld by die Internasionale Monetêre Fonds. Die 80% van die volk wat nie werk nie, en grootliks van regerings toelaes lewe, het nie bykomende steun nodig nie. Die Mededingings Kommissie het 800 klagtes van buitensporige pryse ondersoek, en R16 miljoen se boetes gehef. Dis tipies van idiotiese regerings wat probeer om die inflasie wat hulle veroorsaak te onderdruk. Die produkte gaan eenvoudig verdwyn. Sover geen vervolging vir korrupsie nie, want hulle is kamerade.

No surprises as Reserve Bank cuts repo rate by 25 basis points - Fin24. Spaarders word al armer teenoor die werklike inflasie koers van 13% per jaar. Mense wat huis lenings kan kry behoort dit te benut. Die lenings word waardeloos oor die 20 jaar tydperk weens inflasie.

Nearly half SA’s medical aid members are being ‘denied’ financial help - these schemes don't assist - Business Insider SA.

Op Twitter 6nm: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "Our power system is under severe pressure. Please switch off all unnecessary lights, your geyser, pool pump and non-essential appliances." Skakel alles aan. Kom ons kyk of ons beurtkrag kan bereik.

Grapes of wrath: South Africa could lose 90% of its wine producers due to Covid-19 ban, expert warns - Fin24.

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "Eskom customers, please note that before any transformer damaged due to overloading is repaired or replaced, Eskom will follow a strict process of electricity audits. This is done to avoid repeated damages to equipment and the electricity network.' Hoe is dit moontlik dat Eskom of die munisipaliteit nie weet hoeveel drywing deur 'n transformator gaan nie?


Woensdag 22 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Amplats (AMS) het opgeskiet na 'n prys/verkope van R1382.55/R379.3 = 3.65 vir die jaar 2019, ten spyte van tweede kwartaal produksie wat -41% laer was.

Argent (ART) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik lae handel.

Tencent (HK 0700) was vanoggend -4.4% laer, en Naspers (NPN) -2.2%.

Op die internet - Suid Afrika

Suid Afrika se voertuig verkope het in Junie herstel, maar vergoed nie vir die val in April en Mei nie, en is steeds laer as laasjaar – Trading Economics.

Here are the new driver’s licence and vehicle disc expiry dates for South Africa - BusinessTech.

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "#EskomWesternCape suspends operations to parts of Kraaifontein and Wesbank (Delft) today, 22 July 2020, after withdrawing services from parts of Khayelitsha and Bardale (Mfuleni) earlier this week. Protest action is posing a threat to the safety of operators."

Van 9 Junie 2019: Electric vehicles in South Africa – These are your options - Mybroadband. Die Toyota Prius verkoop vanaf R518,200 (Toyota). In die VSA is die goedkoopste $32,000 ~ R528,000.

SA's wealthy adjusting their lifestyles as Covid-19 makes everyone poorer - Fin24.


Dinsdag 21 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

City Lodge (CLH) regsaanbod: senspdf.

Wescoal (WSL) resultate: Mrt20. Min handel.

Datatec (DTC) handels verklaring: senspdf. Min handel.

CapCo Capital & Counties Properties (CCO) handels opdatering: senspdf.

Reinet Investments (RNI) netto bate waarde €28.09 per aandeel: senspdf.

BHP Group (BHP) bedryfs oorsig: senspdf. Alle volumes is laer behalwe koper +2% en yster erts +4%.

Tencent (HK 0700) is vanoggend +7.2% hoër, en Naspers (NPN) +5.0%. Die rede is onduidelik. Gister: JD.com, Tencent partner to bring ecommerce to China-based e-sports league - The Paypers. Tencent rolls out online shopping feature in WeChat app - The Paypers.

Op Twitter: Walter @ratecompare: "[Stock Broker Fees] If you buy two shares a month of R5k each, it will cost you
- R409 in total monthly fees* at Standard Bank OST
- vs R62 in total monthly fees* at @EasyEquities
* brokerage + settlement + monthly platform fees. #FeesMatter. Source": MyMoneyTree.

Op die internet - Suid Afrika

For tax purposes, can I set up a shelf company to buy property? - Moneyweb. "As an example, if the company generates a net profit of R100 it would be liable to pay the corporate tax of 28%. After the deduction of the corporate tax, the remaining R72 is then available to distribute as a dividend. Assuming the full amount is distributed, this dividend is taxed at 20%, leaving you a net income of R57.60. This is an effective tax rate of 42.4%." Hoekom 'n besigheid in Suid Afrika bedryf?

Road Accident Fund says lawyers are refusing to hand over 183,000 cases - Business Insider SA.


Maandag 20 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Balwin Properties (BWN) koop R302M eiendom oos van Pretoria (omtrent 10% van hulle inkomste): senspdf.

Invicta (IVT) verkoop besighede: senspdf.

Op Twitter: Albie Cilliers @albie_cilliers: "Looks like @CBHAfrica is out of #Quantumfoods this morning ? 62 million shares traded at R6." ....
.... Smalltalkdaily Research @smalltalkdaily: "It (may) be but could mostly likely be all the Silverlands (purchases) at 600c which they amalgamated from many many local institutions...going to them in one block."

Op die internet - Suid Afrika

Inequality’s surprising and deeply troubling bedfellows - Moneyweb.

Op Twitter: Stats SA @StatsSA: "Total income for the #tourist accommodation industry decreased by 98,0% y/y in May 2020. Income from accommodation fell by 98,5%. Read more here: https://bit.ly/2E1DggT".

V&A Waterfront awarded ‘Safe Travels’ stamp - Getaway. Winkel sentrums moet herontwerp word sodat kliente regstreeks van die parkeer area kan inloop. Dieselfde vir skool klaskamers, en onderwysers moet tussen klasse beweeg, nie die leerlinge nie.

From the desk of the president - Mailchi.mp: "The COVID-19 UIF Relief Scheme has now disbursed R26 billion to more than 6 million workers across all types of business. The R200 billion loan guarantee scheme is being adjusted to make it easier for applicants to receive funding quickly." Hy meld mikro besighede, terwyl hy R26,000,000,000 uitdeel sonder ekonomiese produksie. Heel onder is 'n foto van die Uniegebou wat die Voortrekkers se nasate gebou het.


Sondag 19 Julie 2020

Op die internet - Suid Afrika

DA demand Ramaphosa retract 2018 farm murder comments - The South African.


Saterdag 18 Julie 2020

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "Eskom KwaZulu Natal will implement load reduction during peak hours on 19 July 2020: geskrif. Oorlading en skade ooral.

Droogteramp: 'Waarvoor is die geld gebruik?' - Maroela Media.


Vrydag 17 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Investec Property Fund (IPF) opdatering: senspdf.

PBT Group (PBG) voorheen Prescient (PCT) resultate: Mar20. Baie min handel.

Rio Tinto posts strong second quarter iron ore shipments, sees China demand recovery - Reuters. Die yster aanvraag is vir infrastruktuur deur China, wat bekend is vir stede bou sonder inwoners: Trading Economics: "Iron ore soared to near $110 per tonne in July, a level not seen since August of 2019, as a surge in coronavirus infections in Brazil has triggered worries of supply disruptions in a wake of rising demand from China. The Chinese government recently pledged to increase spending on infrastructure construction to offset the impact of the pandemic on the economy."

Richemont (CFR) se aandeel prys reageer nie op die -47% val in kwartaal verkope nie. Die jaar se wins tot Maart was alreeds af met -33% vir 'n prys/wins van R107.72/(€1.736 xR19.033 /10) = 33. Die prys/verkope tot Maart 2020 is klaarblyklik R107.72/R38.48 = 2.8 (aantal aandele kan nie in die jaarverslag gevind word nie). Die verkope per aandeel in € het 1.3% per jaar gegroei sedert 2013.

Op die internet - Suid Afrika

13 popular online courses that people enrol in and actually finish, according to Coursera - Business Insider SA.

DA files urgent court bid to interdict ‘unlawful’ SAA bailout - Moneyweb.

SA's deep recession is dragging down neighbouring states - Fin24. Kiesers is verheug dat die transformasie na agterlike Afrika waarvoor hulle nou al 26 jaar stem, 'n werklikheid word.


Donderdag 16 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Sun International (SUI) regs aanbod 93.01 aandele vir elke 100 gehou teen R9.44 per aandeel: senspdf.

Anglo American PLC (AGL) direkteure koop aandele nadat die prys opgeskiet het, asof 'n wêreld wye depressie nie besig is om te gebeur nie: senspdf.

Foschini (TFG) regsaanbod vir 40 aandele vir elke 100 gehou teen R41.80 per aandeel: senspdf.

Anglo American (AGL) produksie: senspdf. Die mark het die aandeelprys opgejaag ten spyte van die groot val in produksie. Die uitsonderings is koper, ystererts van Minas-Rio en nikkel. Hoekom weet die bestuur eers 16 Julie wat produksie was?

Amplats (AMS) tweede kwartaal produksie -41% laer: senspdf. Die mark het die aandeel prys opgejaag weens die hoër metaal pryse, en produksie geïgnoreer. Platinum produksie van 1.45–1.65M word vir die jaar 2020 verwag teenoor 2.514M laasjaar.

Hyprop (HYP) verwag uitkeerbare inkomste per aandeel ten minste -15% laer, waarvan -10% tot -13% alreeds laas jaar verwag was, voor die coronavirus: senspdf.

Kumba (KIO) produksie -11% laer: senspdf.

Richemont (CFR) kwartaal verkope -47% laer: senspdf.

Die laer produksie van platinum groep metale was tot 'n mate uitgebalanseer deur hoër metaal pryse en swak Rand. Die dalende prys van platinum-groep metale sedert Februarie ten spyte van die laer myn produksie dui op baie lae aanvraag. Die Rand het te veel geval, en behoort te versterk.

Die platinum prys word deur Suid Afrika bepaal, en het in Maart saam met die Rand geval. Amplats se platinum inkomste vir die 6m tot Junie was omtrent $840 x R16.66 ~ R14,000 x 748.4kons ~ R10.47B, teenoor $891 x R14.74 = R13,133 x 1413.7kons ~ R18.566B die 6m tot Des. Dis omtrent -44% laer.

Die palladium prys het in Feb gepiek. Amplats se palladium inkomste vir die 6m tot Junie was omtrent $2000 x R16.66 ~ R33,320 x 531.6kons ~ R17.7B, teenoor $1678 x R14.74 = R24,734 x 864kons ~ R21.37B die 6m tot Des. Dis omtrent -17% laer.

Op die internet - Suid Afrika

SA corporates’ offshore forays have destroyed over R300bn in value - Moneyweb.

Heartbreaking photos reveal the jobs massacre at SA's top restaurants - Business Insider SA.

ANC’s Economic Transformation Committee wants a pro-growth monetary policy to help SA rebuild - News23. Dis bloot 'n voortsetting van die beleid wat die ekonomie vernietig het die laaste 26 jaar.

Op Twitter: Moneyweb News @Moneyweb: "BREAKING: Government commits to support and source the R10.3bn needed to restructure South African Airways". Die ANC bewind het lankal reeds hulle daartoe verbind deur SAL se skuld te onderskryf.

The ‘real’ value of the rand right now, according to the Big Mac Index - BusinessTech. Wisselkoerse word bepaal deur die vaardigheidsvlak van werkers. Meer werkers word benodig om dieselfde produk in Suid Afrika te vervaardig, insluitende al die werkloses wat staats voordele ontvang sonder om by te dra tot die ekonomie.


Woensdag 15 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Truworths International (TRU) kleinhandel vir die jaar tot Junie -9.4% laer (omtrent -23% vir laaste 6m): senspdf.

China se maandelikse yster erts invoere is baie wisselvallig (Trading Economics). Dit het herstel sedert die daling in 2016. Dit sal waarskynlik nou weer daal saam met die wêreldwye depressie. Dit lyk of die prys van die platinum-groep metale deur laer produksie en spekulasie opgehou word, want motor vervaardigers en verkopers (behalwe Tesla) en onderdele verskaffer aandele het geval.

Op die internet - Suid Afrika

Report reveals shocking number of job losses in South Africa during lockdown - BusinessTech.

Coronavirus in South Africa: Inside Port Elizabeth's 'hospitals of horrors' - BBC. Dis apartheid se skuld dat SA ontwikkeld genoeg is vir die BBC (amptelike uitsaaier van die Verdeelde Koninkryk waar blankes apart wil wees van ander blankes) om dit te dek. Die groter ramp in die res van Afrika word nie gedek nie, want die BBC gee niks om vir lande wat net swartes het nie.

Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "#POWERALERT 1. Eskom to implement Stage 2 loadshedding from 14:00 until 22:00 as electricity usage surges in cold weather" geskrif. Dit was af na stadium 1 tot 2nm.

Scientists found who may have triggered the coronavirus crisis in Cape Town - Business Insider SA.

What is the most effective way to move a company into a trust? - Moneyweb. Aandele in die geslote korporasie kan seker geleidelik na die erfgename oorgedra word. Volgens die ANC bewind mag sedert 2011 'n Close Corporation, sonder die d, nie meer geskep word nie. Volgens die Maatskappye Wet nr 71 van 2008 kan dit in 'n private maatskappy omskep word.

Covid-19 to change how people spend money - Moneyweb.


Dinsdag 14 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Sun International (SUI) regs aanbod 93.01 aandele vir elke 100 gehou teen R9.44 per aandeel: senspdf.

Foschini (TFG) regs aanbod: senspdf. R3.95B ~ R17 per aandeel.

Quantum Foods (QFH) word 6.42% Astral (ARL) gehou: senspdf. Vir al die partye om aandele te koop in 'n maatskappy wat baie min verhandel is belaglik.

Zeder Investments (ZED) word 45.73% deur PSG Financial Services gehou: senspdf.

City Lodge’s disastrous BEE deal - Moneyweb.

Distell plays chess to beat lockdown wine glut - Moneyweb.

China's iron ore imports hit 33-month high in June - Reuters.

Op die internet - Suid Afrika

SAA rescue plan accepted, DPE undertakes to provide proof of funding - Fin24. "which would require government or a strategic equity partner to provide an additional R16.3 billion in funding".

Koerierdienste nou sindikate se teiken - Die Vryburger.


Maandag 13 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Foschini (TFG) 3m kleinhandel omset tot 27 Junie -43% laer, aanbod vir Jet afdeling van Edcon, regs aanbod: senspdf.

Jubilee Metals PLC (JBL) opdatering: senspdf.

BHP (BHP) se R360 aandeel prys is naby hoogste vlakke. Die mark verwag nie 'n resessie of depressie nie ten spyte van die ekonomiese stilstand. Met die effense ekonomiese verswakking in 2016 het die aandeel prys na R140 geval. Met die Groot Ressessie In 2008 het dit onder R130 gedip.

South African cement industry at rock bottom - IOL.

Op die internet - Suid Afrika

IMF and World Bank loans will be looted by same thieves who've destroyed SA - Sowetan. Dis duidelik dat die ANC bewind nie uitgawes gaan verminder nie.

Op Twitter: Neil Coleman @NeilColemanSA: "Government has just announced Down pointing backhand indexthat they will introduce a universal #BasicIncomeGrant for all adults from 18-59. This is a huge step forward. We look forward to engaging with the details.": video. Iemand moet aan die morone verduidelik dat enige geld wat uitgedeel word, beteken minder geld is beskikbaar vir mense wat bereid is om te werk.

Outrage over ‘flip-flopping’ by Presidency on leisure travel - IOL.

New level 3 lockdown rules and the penalties for breaking them - Mybroadband. Tronkstraf tot 6 maande is belaglik. Die howe wat die vonnis uitdeel en tronke sal die virus baie vinniger versprei. Die verantwoordelike gebruikers van alkohol moet ook ly omdat die ANC bewind te onbekwaam is om teen alkohol misbruik en geweld op te tree.

Hlumisa directors aren’t letting their case rest - Moneyweb. Dis sinneloos vir party aandeelhouers om te eis teen hulle eie maatskappy (ander aandeelhouers) of direkteure.

City Power backtracks on shock prepaid charge (again) - Moneyweb.

Op Twitter: Esa Alexander @ezaap: "It’s snowing sea foam in Sea Point, Cape Town": video.


Sondag 12 Julie 2020

Op die internet - Suid Afrika

Booze is illegal again, but parks can open: What we know about the new Level 3 - Business Insider SA. Daar is weereens geen voorsiening in die grondwet vir 'n ramp toestand nie, slegs 'n nood toestand, en parlement kan dit slegs verklaar om wet en orde te herstel (van 3 Junie: Government has two weeks to overhaul lockdown regulations).

Op Twitter: Sunday Times @SundayTimesZA: "Ramaphosa to address the nation as Covid-19 storm threatens to engulf health system". Elke keer as Ramaphosa 'n aankondiging maak, verwag 'n mens dat hy en sy kabinet gaan bedank weens totale onbekwaamheid, maar dit gebeur nie.

Suid Afrika se uitvoere in VSA dollars, gedeel deur VSA geld voorraad as inflasie maatstaf, het gedaal na 1980 weens laer goud produksie en ANC sanksies. Van 2005 tot 2013 het dit seker gestyg weens die hoë platinum prys, en landbou uitvoere.

.



Vrydag 10 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Quantum Foods (QFH) verhandeling: senspdf.

Safari Investments RSA (SAR) resultate: senspdf. Geen handel.

Op Twitter: Business Day @BDliveSA: "TOP STORY | The FSCA says it will take action against short-term insurers which continue to reject claims under business interruption policies 🔒"

Op die internet - Suid Afrika

ANC wants pension funds to finance infrastructure build - Mail & Guardian. Die media, wat saam die blanke ekonomie verdwyn, verduidelik steeds nie aan lesers hoe belaglik dit is om pensioen spaargeld te belê in gratis behuising, water en elektrisiteit vir ANC ondersteuners, wat nooit die geld gaan terugbetaal nie.

How Ladles of Love makes millions of meals during lockdown - Daily Maverick.

South Africa’s first approved Covid-19 antibody test will cost less than R300 - Business Insider SA.

Eskom: Load shedding is back - Fin24.

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "Qualifying Northen Cape Households encouraged to collect free basic electricity": geskrif. As die 80% wat nie werk nie elektrisiteit van R100 verniet kry, betaal die 20% wat werk R400 per maand daarvoor. Van 1 Junie 2020: Joburg prepaid electricity customers in for a shock - Moneyweb: "Most municipalities are under-recovering on domestic tariffs ‘because that is where the votes are’ – and Nersa has been allowing it."

Eskom CEO: Higher risk of load shedding in 2020 – as 32km of boiler tubing removed from Medupi unit - Business Insider SA.


Donderdag 9 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Growthpoint Properties (GRT) verwag verspreibare inkomste en verspreiding per aandeel ten minste -15% laer: senspdf.

Liberty Two Degrees (L2D) verwag vir die 6m tot Junie 'n verspreiding per aandeel van 0c: senspdf. Lae handel.

Op die internet - Suid Afrika

Factory output falls by the most on record - Fin24.

The case against Floyd Shivambu - Mail & Guardian. Dit verskil nie veel van die manier waarop die ANC bewind mense verryk met swart ekonomiese bemagtiging, en belasting betalers beroof om aan volgelinge uit te deel nie.

Land Bank can't make interest payments in July - Fin24. Die ANC bewind deel geld uit aan mense wat nie kan boer nie.

Edcon is another hard lesson for those pouring money into loss-making companies - IOL. Dit het nie gelyk of die bestuur die besigheids model hoegenaamd verander het nie. Maatskappy wetgewing moet verander word om aandeelhouers groter beheer te gee.

Op Twitter: Sporo Lukhele @LukheleSporo: "Statistician General, Maluleke, says a bulk number of ppl migrating to the W/Cape are from the E/Cape, this is puzzling bcos the ppl of EC keep voting anc, then run to the DA-led WC afterwards, for BETTER services.They do like Zimbabweans are doing, vote Zanu-PF then run to SA."

Op Twitter: Chris Yelland @chrisyelland: 'Eskom confirms to me unofficially that to avert manual rotating loadshedding yesterday, all emergency generation resources at @Eskom_SA's disposal was used, including all OCGTs, plus 450MW load interruption to smelters, plus some "load reduction", plus some Power Alert reduction.'

Op Twitter: Stats SA @StatsSA: "South African #manufacturing production slumped by 49,4% y/y in April 2020. The industry also produced far less in April 2020 compared with March 2020, recording a 44,3% m/m decline in activity. Listen here for more: https://bit.ly/2ZMs2E8": grafiek. Hulle het ewe 'n grafiek wat wys dat produksie vir 8 jaar absoluut konstant gebly het, asof iemand nie die moeite gedoen het om data te versamel nie. Onderstaande FRED grafiek wys dat SA se vervaardiging omtrent 38% is van 1994 se waarde, voor die huidige -50% val:





Woensdag 8 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Sun International (SUI) regs aanbod: senspdf.

Stefanutti Stocks (SSK) betwis Eskom oorbetaling: senspdf.

Steinhoff NV (SNH) verkoop Conforama France: senspdf. "for a nominal sum" – word 'n besigheid met inkomste van €3420M (~R15.81 per aandeel) weggegee vir €1 op die slegste moontlike tyd, omdat die bestuur nie die aandeelhouers (die eienaars van Steinhoff) wil vra vir kapitaal van €400M/4147M xR19.17 ~ R1.85 per aandeel nie?

Quantum Foods (QFH) direkteure koop aandele teen R6.50: senspdf. Die aandeel prys was R3.40 'n maand gelede. Hoekom het hulle dit nie toe gekoop nie?

Tencent (HK 0700) is vanoggend op na 'n prys/wins van HK$541.00/~(4x RMB2.817 x HK$1.104) ~43.

Goudmyne het opgeskiet voor die resultate tot Junie.

Op Twitter: Dave Hazelwood @hazelwood_dave: "I see Outsurance has paid its Business Interruption Pandemic claims, while Santam and Momentum has refused. I know to which insurer I'm switching to."

Op die internet - Suid Afrika

Government, unions agree to retain 1 000 more employees in new SAA - Moneyweb. Om dit 'n nuwe lugredery te noem is sinneloos. Die ANC bewind moet steeds SAL se skuld betaal.

The Municipal Mess: The Emerging Plan Bs - The Daily Friend.

A solution to racial inequality in South Africa - BusinessTech. "Lobby group Business for South Africa last week urged president Cyril Ramaphosa’s government to prioritize a limited number of key projects ...." Die ANC bewind kan nie 'n ekonomie skep nie. Staat uitgawes moet -50% gesny word.


Dinsdag 7 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Afrox (AFX) verwag vir die 6m tot Junie 'n wesens verdienste per aandeel van 65c tot 87c, -21.8% tot -41.6% laer: senspdf.

Santam (SNT) hofsaak: senspdf. By Santam kan jy vir dekades versekerings premies betaal, en wanneer jy eis besluit Santam jou versekering is ongeldig, maar sal nie die premies terugbetaal nie.

Quantum Foods (QFH) geen oorname aanbod nie: senspdf.

Omnia (OMN) se inkomste vir die jaar tot Maart was +1% hoër, en die verdunde wesens VPA 189c teenoor -97c laasjaar. Geen dividend. senspdf, senspdf. Weens uitgereikte aandele is verkope per aandeel af na R111.73. Die netto wins marge is 1.7%. Die aandeelprys het herstel na R28.05. Die besigheid krimp saam met die res van die ekonomie.

SA office property sector faces ‘work from home’ threat - Moneyweb.

Op die internet - Suid Afrika

Court rules against insurer in Covid-19 claim case - but does it set a precedent? - Fin24.

Why illegal traders keep getting away with selling illicit cigarettes in South Africa - BusinessTech. Daar is geen wet en orde onder die voormalige ANC terroriste nie.

Op Twitter: Stats SA @StatsSA: "Higher levels of multidimensional child poverty were found in provinces that are predominantly rural. Read more here: https://bit.ly/3eda9Uk": chart. Dis die arm Afrika waarvoor meer as 90% van kiesers die afgelope 26 jaar gestem het. Met die volgende verkiesing gaan kiesers vir meer armoede stem. Gee vir mense wat hulle wil hê.

Media24 swings the scythe in massive shake-up of print titles - The Media Online. Die plaaslike CNA was vervang deur nog 'n tekkie winkel – transformasie na ongeletterde Afrika land.

Die DA beheerde Kaapstad munisipaliteit het die eiendoms belasting koers 4.0% verhoog. Laasjaar was eiendoms waardasies +53% verhoog, terwyl die koers net -22% verlaag was, wat beteken het dat belasting 19.0% verhoog was.


Maandag 6 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Blue Label Telecoms (BLU) handels verklaring: senspdf.

PBT Group (PBG) voorheen Prescient (PCT) handels verklaring: senspdf. Baie min handel.

Op die internet - Suid Afrika

Die 95 oktaan petrol prys inflasie vir Julie is 1442c/1517c = -4.9% by die kus, en 1512c/1581c = -4.4% binnelands.

Zimbabwe VP blames colonisers for not teaching locals how to run economy - News24. Hulle het geen benul hoe moeilik dit is om te boer, of 'n besigheid te bedryf, of 'n beskawing te ontwikkel nie.

Lockdown: ConCourt dismisses case by Helen Suzman Foundation for direct access - News24. Die ANC maak sedert 1994 'n bespotting van die grondwet.

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "Due to protests in the Vaal area we have temporarily withdrawn services from the following areas: Boipatong, Orange Farm, Palm Springs, Sebokeng, Sharpeville & Tshepiso"

Op Twitter: Skoleondersteuningsentrum @SOS_Skole: "UITSTEKENDE NUUS!!! Die SOS en @solidariteit het vanoggend hulle saak oor kleuterskole in die hooggeregshof in Pretoria gewen. Regter Fabricius se uitspraak bepaal dat kleuterskole en VKO-sentrums wat aan die nodige veiligheidsmaatreëls voldoen, dadelik mag oopmaak."


Sondag 5 Julie 2020

Op die internet - Suid Afrika

Numsa, Sacca to take legal action to prevent SAA liquidation; call for Mboweni to be fired - Engineering News.


Saterdag 4 Julie 2020

Op die internet - Suid Afrika

Pandemic spirals out of control in South Africa, India, Brazil - WSWS. "Whatever containment measures that were put in place have collapsed and the pandemic is running rampant through their respective populations".

Cape Town shows signs that the residential property market is still alive, but for how long? - Fin24.

Op Twitter: Ricardo Mackenzie @ricardomackenzi:
"If you think cadres in the Easyern Cape can’t get more corrupt, they show you they CAN!
1)R 10 Mill paid to contractor despite work NOT being done BUT a completion certificate was presented.
2)R 9 Mill paid. NO WORK WAS DONE!
3)R 12 Mill paid. Material STILL undelivered!": geskrif, geskrif.

Op Twitter: Amanda Reekie Flag of South Africa @moozir: spotprent.


Vrydag 3 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Tsogo Sun Hotels (TGO) voorstel om meer Hospitality aandele te koop: senspdf.

Capitec Bank (CPI) verwag 6m wins meer as -70% laer, maar glo resultate kan na normaal terugkeer die tweede helfte: senspdf.

Homechoice International PLC (HIL) handels verklaring: senspdf.

Op Twitter: Smalltalkdaily Research @smalltalkdaily: "Big volumes today in $JSEQFH Quantum Foods, 2.79m so far & stock +14.8% to 550 cents. Country Bird Holdings bought 32% from #ZED at 500 cents, makes you wonder 'who' & 'what' aligned parties (perhaps) to CBH is buying up the stock? No media announcement from CBH as to its intent?"

Construction activity slumps to record low – Afrimat - Moneyweb.

Op die internet - Suid Afrika

These are the new taxes Treasury is looking at for South Africa - BusinessTech. Die hoofrede vir die ekonomiese verswakking sedert 1994 is hoër belasting. Belasting moet verminder word.

A South African first – Digital Plumber Training Programme - Mybroadband.

Showmax permanently removes 5 Leon Schuster movies - Mybroadband.

City of Joburg in budget crisis amid calls for a probe into salary increases for top officials - Daily Maverick.

As prices spike in Zimbabwe, is it on the edge again? - News24. Op Twitter: Prof. Steve Hanke @steve_hanke: "Poverty is deepening in #Zimbabwe as inflation, by my measure, skyrockets to 1311.38%/yr. Within the last month, the price of cornmeal jumped 30%, bread went up 36%, & fuel soared up to 152%. To crush inflation, the junk Z$ must be dumped."

Good, sobering and bad - Engineering News. As die "infrastruktuur" projekte nie die ekonomie meer doeltreffend maak nie sal dit die ekonomie verder verswak. Die ANC neem geld van produktiewe werkers om wit olifante te bou. "... money had been “left on the table”, when Eskom failed to sign power purchase agreements for renewables projects". Engineering News is vasberade om die ekonomie verder te vernietig.


Donderdag 2 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Phumelela Gaming & Leisure (PHM) besigheids redding: senspdf.

Sun Int (SUI) voorgestelde transaksie verval: senspdf.

Intu Prop (ITU) (LSE:INTU) notering gekanselleer: senspdf. Die idiotiese bestuur het nooit aandeel houers (die eienaars van die besigheid) geraadpleeg nie. Die regulasies van beurse is belaglik.

Telkom (TKG) se aandeel prys styg ten spyte van die negatiewe kommentaar van fondsbestuurders op TV wat nie aandele besit nie. Quantum Foods (QFH) neig hoër.

Tencent (HK 0700) het opgeskiet na nuwe hoogtepunt, en verhandel nou teen HK$518.50. Die vertikale stygings is nie volhoubaar nie. November laasjaar het dit geval na $252 vir geen rede nie.

Op die internet - Suid Afrika

Suid Afrika het in die eerste kwartaal 'n handels surplus vir die eerste keer sedert 2003 (Trading Economics). Sedert 2003 was daar 'n groot handels tekort weens 'n netto kapitaal invloei. Dit maak nie sin dat kapitaal belê was in die verswakkende ekonomie nie. Dalk was dit geld wat die regering van die buiteland geleen het, of wat belê was weens regering subsidies.

Municipalities vs. Covid-19: How much more can buckling councils take? - Fin24. Die gebruikers van munisipale dienste moet betaal daarvoor. Die 90% armes kan nie deur die res onderhou word nie.

Rustenburg gets final chance to solve valuation mess - Moneyweb. "Following a public outcry over property valuations that increased by up to 500% in a declining market".


Woensdag 1 Julie 2020

Aandele - Suid Afrika

Sasol (SOL) bate verkope: senspdf.

Adcorp (ADR) omsigtigheid: senspdf. Min handel.

CSG (CSG) resultate: Mar20. Gewoonlik min handel.

Curro (COH) opdatering: senspdf. PSG-owned Curro sees a 20% fall in school collections - Fin24.

Hammerson PLC (HMN) opdatering: senspdf.

Famous Brands (FBR) omsigtigheid: senspdf. Min handel.

Long4Life (L4L) handels verklaring: senspdf.

Stadio (SDO) verwag vir die 6m tot Junie 'n wesens verlies per aandeel, of kern 5.9 tot 7.1c, +4% tot +24% hoër: senspdf.

Steinhoff NV (SNH) se € inkomste vir die jaar tot Sep was -6.5% laer of +4.9% hoër as herverklaar, en wVPA 'n verlies van -€0.239 teenoor -€0.183 laasjaar: Sep19, Sep19. Aandeelhouding in VSA se Matress Firm verminder van 100% na 50.1%.

Op Twitter: Joseph Cotterill @jsphctrl: "Steinhoff paid nearly €160m in post-fraud advisory fees in its latest financial year (where it reported a €1.8bn annual loss). https://steinhoffinternational.com/downloads/2020/STEINHOFF-ANNUAL-REPORT-2019_web.pdf"

Vukile boss plays down pandemic pressure on property valuations - Moneyweb.

Vukile: Why rural and 'township' shopping centres are bucking the retail trend - News24.

Op die internet - Suid Afrika

Municipalities are in a crisis with the wrong people at the till - Fin24. Niemand is verbaas nie. Hulle verwag dit al vir 100 jaar.

Post Office warns of big delays due to lockdown - TechCentral.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2020