Web Joernaal
Let wel: Die webblad word teen spoed gedoen, en bevat waarskynlik foute.



Maandag 30 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Barloworld (BAW) se inkomste vir die jaar tot Sep was -12.6% laer, of -17.5% as herverklaar, en vwVPA -267.6c teenoor 1096.8c laasjaar: Sep20. Die prys/verkope is R69.29/R247.5 = 0.28. Die aandeelprys was R124.0 laasjaar.

Invicta (IVT) se inkomste vir die 6m tot Sep was -32% laer, of -18% laer as herverklaar, en vwVPA 172c teenoor 149c laasjaar, of voortgeset 108c: Sep20. Min handel.

Standard bank (SBK) verwag vir jaar 2020 wVPA meer as -20% laer.

Vukile (VKE) se eiendom inkomste vir die 6m tot Sep was -27.8% laer, beskikbare uitkering 46.63c, geen dividend word betaal nie. Sep20.

Aveng (AEG) resultate: Jun20.

Rejection of executive pay at Woolworths and Sasol a sign of growing shareholder unease - Fin24.

Op die internet - Suid Afrika

Eskom to be charged with misleading regulator over pollution - Fin24. Elektrisiteits verbruikers sal die boete betaal.


Sondag 29 Nov 2020

Op die internet - Suid Afrika

Shosholoza Meyl is finally back. Here’s how much you will pay for long-distance trains. - Business Insider SA. Nog 'n diens wat getransformeer is na derde wêreld.

DA raise alarm over SA’s sieve-like land borders - The South African.


Vrydag 27 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Redefine (RDF) uitkeerbare inkomste per aandeel vir die jaar 51.50c: senspdf.

Purple Group (PPE) inkomste +65% hoër, en wVPA 1.47c teenoor -1.06c laasjaar: Aug20, Aug20. Aandeelprys +5.9% hoër na 107c met 1.81M wat verhandel.

Bidvest (BVT) handels opdatering: senspdf. Lyk of die bestuur 'n vals beeld probeer skep met 'n oor optimistiese blik.

PBT Group (PBG) voorheen Prescient (PCT) resultate: Sep20. Baie min handel.

Aspen (APN) en Adcock (AIP) is in 'n goeie posisie met ent stowwe wat inderhaas vervaardig moet word.

Op die internet - Suid Afrika

Nersa (Nasionale Energie Reguleerder) wil 'n openbare verhoor hou oor GoldFields se beplande 40MW son paneel aanleg. Dis eenvoudig: As sonpaneel gebruikers Eskom krag benodig wanneer die son nie skyn nie, moet hulle vir Eskom kapasiteit betaal. Die tarief formula moet beide die gemiddelde verbruik en piek verbruik in ag neem.

Police use rubber bullets to disperse housing protesters - South African. Nou dat die ANC die land bevry het, is die onluste verby.

BLACK FRIDAY LIVE | Shoppers queue for deals – here are some of the best we’ve found - Business Insider SA.


Donderdag 26 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Nampak (NPK) handels verklaring: senspdf.

Quantum Foods (QFH) se inkomste vir die jaar tot Sep was +15.3% hoër, en wesens VPA 80.5c teenoor 91c laasjaar (162c twee jaar gelede): Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is 670c/~2x46c = 7.3. Die dividend opbrengs is (6c + 10c)/670c -20% = 1.9%. Die aandeelprys was 400c laasjaar. Lae handel.

Master Drilling (MDI) handels verklaring: senspdf. Min handel.

Firstrand (FSR) verwag vir 6m tot Des wesens VPA -20% tot -25% laer: senspdf.

Nvest Financial (NVE) weer resulate: Aug20. Min handel.

Mr Price (MRP) se inkomste vir die 6m tot Sep was -14.7% of -14.4% laer, en vwVPA 330.4c teenoor 435.9c laasjaar (-9.6% laer laasjaar): Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R165.76/(593.5c+330.4c) = 17.9. Die dividend opbrengs is ~2x210c/R165.76 -20% = 2.0%. Verkope groei was dubbel syfer vir die eerste 6 weke vanaf Okt. Die aandeelprys was R164.96 laasjaar. Dis belaglik duur.

Stefanutti Stocks (SSK) resultate: Aug20. Min handel.

Kaap Agri (KAL) resultate: Sep20. Amper geen handel.

Op Twitter: Moneyweb News @Moneyweb: "The group (Lewis) lost R360m in merchandise sales over the period and R250m in customer account collections resulting from the lockdown." Meubels wat in paaiemente gekoop word kan 3x meer kos as die kontant prys. Dis deels om die slegte skuld van kliente wie nie betaal nie te dek.

Old Mutual Insure the latest loser in Covid-19 claims battle - Moneyweb. Die versekeraars behoort ook beboet te word vir bedrog.

Woolies shareholders clamour against Moir’s exit package - Moneyweb. Roof.

Daar is 'n aanhoudende argument oor plaaslike teenoor buitelandse beleggings. Die ANC bewind vernietig die SA ekonomie. Die JSE styg die afgelope 6 jaar teen 2% per jaar (Bigcharts) uitgesluit dividende, terwyl inflasie rondom 13% per jaar is. Ander lande het ook inflasie, dus daal die wisselkoers minder as dit. Die VSA aandeel mark is afhanklik van verdere skuld groei, wat alreeds belaglik hoog is.

Op die internet - Suid Afrika

BEE and the Expropriation Bill to ‘complete the revolution’ - Daily Friend. Ramaphoesa is siniel, en steeds besig met die anti-apartheid beweging.

Op Twitter: Stats SA @StatsSA: "The South African government spent R1,79 trillion in in 2018/19. Here is a breakdown of where the money was spent. Read more here: https://bit.ly/365yN8k": grafiek. Dis nie volgens die Feb 2020 begroting nie. Alles met die woord "Ontwikkeling" in is basies sosiale voordele, wat R309.5B + R212.3B + R211.5B = R733.3B is, 37.5% van die totaal. Opvoeding en medies is ook sosiale voordele, wat die totaal 69% maak. Saam met skuld koste is dit 80.7%.

Financially crippled ANC ordered to pay over R100m for election posters - News24.


Woensdag 25 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Vukile (VKE) 6m tot Sep uitkeerbare huur 46.63045c teenoor 88.52691c laasjaar. Betaal dit nie uit nie. Sep20.

Huge Group (HUG) resultate: Aug20. Geen handel.

Aveng (AEG) handels verklaring: senspdf.

Etion (ETO) voorheen Ansys (ANS) resultate: Sep20. Gewoonlik geen handel, maar vanoggend 375K wat die aandeelprys +36% opgejaag het na 30c.

Adcorp (ADR) resultate: Sep20, Sep20. Gewoonlik min handel, maar vandag 1.73M aandele wat die prys vanoggend +40% na 624c opgejaag het.

Arrowhead (AHA) (AHB) resultate: Sep20. Min handel.

Lewis (LEW) se inkomste vir die 6m tot Sep was -1.6% laer, en vwVPA 236.3c teenoor 211.4c laasjaar: Sep20, Sep20. As dit herhaal, sal die prys/verdienste R19.32/~2x236.3c ~ 4.1 wees. Die ekwivalente dividend opbrengs is ~2x133c/R19.32 -20% = 11.0%. Die aandeelprys was R30.48 laasjaar.

Op die internet - Suid Afrika

Non-negotiable that ‘new SAA’ be flown by black pilots: Gordhan - BusinessTech.

Protests disrupt, halt operations at cement industry transport companies - Moneyweb.


Dinsdag 24 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Arrowhead (AHA) (AHB) verwag 'n uitkering van 56.77442c + 58.68576c vir A aandele, en 17.54203c + 15.44616c vir B aandele: senspdf.

Transaction Capital (TCP) belegging deur Royal Bafokeng: senspdf. Transaction Capital en Capitec Bank is hoë risiko met die ekonomie wat getuimel het.

Reunert (RLO) se inkomste vir die jaar tot Sep was -25% laer, en vwVPA 115c teenoor 566c laasjaar: Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R40.24/115c = 35. Die dividend opbrengs is (65c + 192c)/R40.24 -20% = 5.1%. Die dividend is meer as die wins. Die aandeelprys was R71.02 laasjaar.

Coronation Fund Managers (CML) se inkomste vir die jaar tot Sep was +11% hoër (-14% laer laasjaar), en vwVPA 398.5c teenoor 341.9c laasjaar (420.7c twee jaar gelede): Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R41.85/398.5c = 10.5. Die dividend opbrengs is 383c/R41.85 -20% = 7.3%. Omtrent al die wins word as dividend betaal. Die aandeelprys was R41.72 laasjaar.

Momentum Metropolitan (MTM) voorheen MMI (MMI) kwartaal: senspdf.

Transaction Capital (TCP) se rente inkomste vir die jaar tot Sep was +3.4% hoër (-5.0% laer tweede helfte) of +8.6% op herverklaar, nie-rente inkomste +11.1% hoër (+7.7% tweede helfte) of +14.8% op herverklaar, en vwVPA 33.0c (-9.0c verlies tweede helfte) teenoor 116.1c laasjaar, kern 44.3c (-1.5c verlies tweede helfte) teenoor 129.0c laasjaar: Sep20, Sep20.

Omnia (OMN) se inkomste vir die 6m tot Sep was -6.1% laer of -1.6% as herverklaar, en die vwVPA 149c teenoor 49c laasjaar: Sep20, 403 - Forbidden: Access is denied, Omnia. Die prys/verdienste is R44.20/~2x149c ~15. Die verkope per aandeel is verdun na 2x R48.86 = R97.72.


Maandag 23 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Nvest Financial (NVE) resultate: Aug20. Min handel.

Sirius Real Estate (SRE) Sep20. Gewoonlik min handel.

Netcare (NTC) se inkomste vir die jaar tot Sep was -12.7% laer, en vwVPA -3.6c verlies teenoor 164.3c laasjaar, of verstel 32.3c teenoor 169.5c laasjaar: Sep20, Sep20. Die aandeelprys is R13.10 teenoor R17.64 laasjaar.

Naspers (NPN) se $ inkomste vir die 6m tot Sep was +44.3% hoër, en vwVPA $3.93 teenoor $3.18 laasjaar, of kern $3.53 teenoor $3.72 laasjaar: Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R3121.36/($2.65+$3.53)xR15.37 =33. Die aandeelprys was R2233.15 laasjaar.

Prosus NV (PRX) (AMS: PRX) se $ inkomste vir die 6m tot Sep was +53% hoër, en vwVPA $1.49 teenoor $0.98 of $0.99 laasjaar, of kern $1.34 teenoor $1.04 of $1.05 laasjaar: Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R1640.33/~2x$1.34xR15.37 = 40. Die aandeelprys was R1012.67 laasjaar.

Prosus NV (PRX) koop hulle eie aandele terug (senspdf) op 'n prys/verdienste van 40.

Pepkor (PPH) se inkomste vir die jaar tot Sep was -8.6% laer of +3.6% hoër op herverklaar, en vwVPA 64.9c teenoor 96.2c: Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R13.70/64.9c = 21. Die aandeel prys was R17.95 laasjaar.

Op die internet - Suid Afrika

Revealed: South Africa is in the world’s ‘top five most dangerous countries’ - The South African.

Die Rand versterk teen die $ omdat die VSA meer geld druk (24%) as Suid Afrika (9.48%). Dit maak 'n verdere bespotting van graderings agentskappe.

Op Twitter: Tito Mboweni @tito_mboweni: "Ok. Do we need a National Airline? Maybe that’s the question? Is it?" Die SAL was 'n goeie advertensie vir Suid Afrika, totdat die ANC die lugdiens en bestemming opgedonder het.

Capetonian prepares for 7 000 km solo transatlantic row - Engineering News. Dis hoe ver mense sal gaan om weg te kom van die ANC ramp.


Sondag 22 Nov 2020

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: Smalltalkdaily Research @smalltalkdaily: "Driving & walking around old haunts in Sandton & Parkhurst I'm shocked how neglected & run down its become. 1st trip since Feb & theres been a collapse in any sense of duty or social care : it's like some third world country. My old home Parkhurst was shocking its falling apart": skakel. Ander woonbuurtes soos Hillbrow en Yeoville het lankal vervalle geraak. Dit sprei al verder uit.


Saterdag 21 Nov 2020

Op die internet - Suid Afrika

Die ANC bewind onder Ramaphoesa kondig geen stappe aan om die krediet graderings te verbeter nie. Hulle het geen benul hoe die blanke ekonomie werk nie.

Op Twitter: Fin24 @Fin24 "If borrowing costs are hiked due to the downgrades, SA will have to pay more interest on its R4 trillion rand debt stock." Die Reserwe bank het rentekoerse afgebring na 3.5%, terwyl die regering 8.815% betaal op 10 jaar staatseffek: World Government Bonds. Staatseffek rentekoerse het die laaste 7 jaar gestyg: Trading Economics. Dit was 15% in 1999. Baie geld sal weer gedruk moet word om die skuld te betaal.

Wat die betogings teen blanke onderwysers in Brackenfell wys dat die swartes geen waardering het vir die ontwikkeling wat die blankes gebring het, of die werk wat die blankes geskep het nie. Net soos die VSA en Australië moes die swartes in hulle eie reservate gelaat gewees het, om voort te gaan met hulle Afrika leefstyl. Dit is waarheen hulle nou terugkeer. Die blanke beskawing word nou saam afgetrek.


Vrydag 20 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Spur (SUR) resultate: Jun20. Gewoonlik min handel, 188K vandag sonder prys verandering.

Allied Electronics Altron (AEL) verspreiding van Bytes Technology inruilbare notas: senspdf.

Tiger Brands (TBS) se inkomste vir die jaar tot Sep was +1.9% hoër of +4.3% op herverklaar, en vwVPA 933.2c teenoor 1318.1c laasjaar: Sep20, Sep20. Resultate word vir baie jare herverklaar. Die prys/verdienste is R200.05/933.2c= 21.4. Die dividend opbrengs is (0c + 537c + spesiale 133c)/R200.05 -20% = 2.7%. Die aandeelprys was R231.91 laasjaar.

Tiger Brands se verkope van Sep 2013: R27.0B R30.1B R31.6B R31.7B R31.3B R28.5B R29.2B R29.8B. Oor sewe jaar was inflasie x2.4 volgens die Rand/$ wisselkoers.

Why long-term investment should be boring - News24. Die Satrix 40 verhandel sywaarts sedert Sep 2017, en is nie veel hoër as 2014 nie: Bigcharts.

Rhodium reik na nuwe hoogtepunte teen $15,900/ons, wat 8.5x duurder is as goud teen $1867/ons. Die $ platinum prys styg omdat die Rand versterk.

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: kevin lings @lingskevin: "Fitch has downgraded South Africa’s credit rating from BB to BB- and with a negative outlook. Highlighted high and rising government debt coupled with weak growth and exceptionally high inequality". Die skuld in die VSA, Europa, Kanada en Australië is veel erger, maar blanke lande kry hoër graderings.

South Africa may edge to deeper junk rating if S&P cuts outlook - News24. Intussen versterk die Rand. Vir 'n lang tyd het dom beleggers geld uitgeneem teen 'n swak Rand (Trading Economics). Wisselkoerse word lang termyn deur inflasie en handel bepaal.

Waarom bestee die EFF al hulle tyd in blanke gebiede? Omdat daar niks in swart gebiede is nie. Hulle skep niks. Die swartes stroom al vir meer as 'n eeu na blanke stede vir werk.

Afriforum spreek VN toe oor haatspraak teen minderhede in SA/ - Afriforum.


Donderdag 19 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

eMedia (EMH)(EMN) resultate: Sep20. Min handel.

Attacq (ATT) handels verklaring: senspdf.

Netcare (NTC) verwag vir die jaar tot Sep 'n wVPA van 0.0c tot -8.3c, en verstel 25.7c tot 34.2c: senspdf.

Hosken Consolidated Investments (HCI) resultate: Sep20. Lae handel.

NEPI Rockcastle PLC (NRP) besigheid opdatering: senspdf.

Tsogo Sun Gaming (TSG) resultate: Sep20, Sep20. Ontbondel uit Tsogo Sun (TSH). Aandeelprys R3.85 teenoor R20.22 laasjaar.

CSG (CSG) resultate: Sep20. Gewoonlik min handel.

Capital Appreciation (CTA) handels verklaring: senspdf. Min handel.

Investec (INL) PLC (INP) se totale bedryfs inkomste voor krediet verlies en afskrywings fooie vir die 6m tot Sep was -43% laer in £, of -24% op herverklaar, en die vwVPA 9.2p teenoor 21.9p laasjaar of 17.0p herverklaar: Sep20, Sep20.

ABSA (ABG) verwag jaar tot Des wVPA meer as -40% laer: senspdf.

Woolworths (WHL) 20 weke verkope +3.5%: senspdf.

Life Healthcare (LHC) se inkomste vir die jaar tot Sep was -1.1% laer, en vwVPA 48.5c teenoor 88.4c laasjaar (verlies tweede helfte): Sep20, Sep20. Die prys/verkope is R17.61/R17.45 = 1.0. Geen dividend. Die aandeelprys was R24.73 laasjaar.

Liberty Holding (LBH) besigheids omgewing: senspdf.

Party aandeel pryse, soos kleinhandelaars, het herstel asof alles nou reg is. Die ekonomiese verswakking voor die virus, en die verswakking weens volks afsondering duur steeds voort. Die ANC bewind gaan voort met die beleid wat die ekonomiese verswakking sedert 1994 veroorsaak het.

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: TheSouthAfrican.com @TheSAnews: "Breaking: Jacob Zuma storms out of the State Capture Inquiry". Nog 'n waarheids en versoening kommissie om kamerade te bevry van vervolging.


Woensdag 18 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Spar (SPP) se aandeelprys was vandag +9.6% hoër na R198.50. Dis 'n groot deel van die 13.5% verkope groei oor 'n jaar. Nou bly daar net 3.6% aandeel prys groei oor vir die res van die jaar. Waarom verhandel Spar se aandeel prys teen dieselfde vlak sedert 2015? Sedert 2016 het die verkope 7.7% per jaar gegroei, en wins 2.9% per jaar. Inflasie is rondom 13% volgens die Rand wisselkoers. Kleinhandelaars se wins is onder groot druk.

Dipula Income Fund A, B (DIA, DIB) resultate: Aug20. Lae handel.

Brait SE (BAT) se netto bate waarde was R7.71 per aandeel op 30 Sep 2019 teenoor R38.00 laasjaar, of R14.14 na verdunning (R55.23 twee jaar gelede), en vwVPA vir die 6m was 'n verlies van -34c teenoor -313c laasjaar (-668c twee jaar gelede: Sep20, Sep20.

Indluplace Properties (ILU) resultate: Sep20. Baie lae handel.

Investec Property Fund (IPF) resultate: Sep20, Sep20. Uitkeerbare huur vir die 6m 46.87c, besluit uitgestel. Vorige 6m dividend 39.05402c + 29.81552c nou.

Spar (SPP) se inkomste vir die jaar tot Sep was +13.5% hoër, en vwVPA 1131.5c teenoor 1123.6c laasjaar, of genormaliseerd 1262.6c teenoor 1160.6c laasjaar: Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R181.15/1262.6c = 14.3. Die dividend opbrengs is (200c + 665c)/R181.15 -20% = 3.8%. Die aandeel prys het sywaarts verhandel sedert dit in 2015 opgeskiet het.

Reunert (RLO) verwag vir die jaar tot Sep wVPA na 107c tot 123c, -78.5% tot -81.3% laer (-18% laer laasjaar): senspdf. Die aandeelprys het alreeds in Jan begin val van R77.5 na R39.91 nou.

Party mense raak opgewonde oor Raubex (RBX) se infrastruktuur kontrakte. Teen R22.86, is dit alreeds geprys vir herstel. Wins per aandeel van Feb 2009 tot Feb 2020: 288c 322c 239c 176.2c 155.8c 183.8c 205.6c 231.8c 200.2c 228.6c 56.8c 160.8c.

Takealot’s dominance in South Africa – Competitors speak out - Mybroadband.

Op die internet - Suid Afrika

MEDIA STATEMENT. Cheques will no longer be used in the national payment system - FSCA.

The average salary at the SABC – R791,000 - Mybroadband.

Post Offices closed for not paying rent - Mybroadband.

SAA latest: DA lambast Gordhan over failure to respond to questions - The South African.

Die ANC morone wil nog geld mors op 2000MW se "Risk Mitigation Independent Power Producer Procurement Programme (RMIPPPP)". Net steenkool en kernkrag is goedkoop genoeg vir Eskom om 'n wins te maak. Die res word teen 'n verlies bedryf, en Eskom het alreeds skuld van R29,000 per huishouding. Om skuld te verminder moet Eskom 'n wins maak. Energie bronne wat 'n verlies veroorsaak soos wind turbines moet gesluit en afgeskryf word.


Dinsdag 17 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Supergroup (SPG) weer resultate: Jun20.

Alviva (AVV) (voorheen Pinnacle) word 16.1% deur Tham Investments gehou: senspdf. Aandeelhouding deur Invesco Canada verminder van 24.92% tot 8.77%: senspdf.

Hammerson PLC (HMN) tussen dividend: senspdf. Dis 'n opbrengs van ~2 x 0.2p x R20.31/524c ~1.6%.

Wilson Bayly Holmes-Ovcon (WBO) resultate: Jun20. Min handel.

Bidcorp (BID) handels opdatering: senspdf.

Ninety One (N91), ontbondel uit Investec, Sep20. Min handel.

RFG (RFG), voorheen Rhodes Food Group, se inkomste vir die jaar tot Sep was +8.3% hoër, en vwVPA 86.4c teenoor 83.8c laasjaar (en 93.4c drie jaar gelede): Sep20, Sep19. Die prys/verdienste is R12.50/86.4c = 14.5. Die dividend opbrengs is 28.8c/R12.50 -20% = 1.8%. Die aandeelprys was R16.10 laasjaar.

Stor-age Property (SSS) se inkomste vir die 6m tot Sep was +18% hoër (+11.1% per aandeel), en vwVPA 44.38c teenoor 43.35c laasjaar (en 79.37c drie jaar gelede): Sep20, Sep20. As dit herhaal, sal die prys/verdienste R12.26/~2x44.38c ~13.8 wees. Die dividend opbrengs (57.16c + 52.00c)/R12.26 -20% = 7.1%. Die aandeelprys was R15.40 laasjaar.

Court issues landmark ruling against Santam in Covid-19 insurance case - Fin24.

Op die internet - Suid Afrika

SA house price growth reaches double digits in October - IOL.


Maandag 16 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Prosus NV (PRX) (AMS: PRX) verwag vir die 6m tot Sep 'n wVPA van $1.46 tot $1.52 teenoor $0.99 ($1.72 twee jaar gelede), of kern $1.30 tot $1.37 teenoor $1.05 laasjaar: senspdf.

Naspers (NPN) verwag vir die 6m tot Sep 'n wesens VPA $3.93 tot $4.15 teenoor $3.26, of kern VPA $3.75 tot $3.52 teenoor $3.80 laasjaar: senspdf.

Hosken Consolidated Investments (HCI) handels verklaring: senspdf. Lae handel.

Life Healthcare (LHC) nog 'n handels opdatering: senspdf.

Astral (ARL) se inkomste vir die jaar tot Sep was +5% hoër, en vwVPA R14.38 teenoor R16.74 laasjaar (of R37.08 twee jaar gelede): Sep20, Sep20. Die prys/verdienste R129.70/R14.38 = 9.0. Die prys/verkope is R129.70/R363.2 = 0.36. Die dividend opbrengs is R7.75/R129.70 -20% = 4.8%. Die aandeelprys was R172.00 laasjaar.

Reinet Investments (RNI) resultate, met netto bate waarde van €24.70 op 30 Sep 2020 teenoor €25.44 laasjaar: Sep20.

Shoprite (SHP) kwartaal bedryfs opdatering: senspdf.

Sasol (SOL) Meer Karl aanleg in bedryf: senspdf.

Octodec Investments (OCT) resultate: Aug20. Lae handel.

Vodacom (VOD) se inkomste vir die 6m tot Sep was +7.8% hoër (genormaliseerd 4.7%), en vwVPA 520c teenoor 452c laasjaar: Sep20, Sep20. As dit herhaal sal die prys/verdienste R127.93/~2xR5.20 = 12.3 wees. Die dividend opbrengs is (405c+415c)/R127.93 -20% = 5.1%. Die aandeelprys was R135.00 laasjaar.

Vodacom’s extraordinary lockdown data boom - Tech Central.

Op die internet - Suid Afrika

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: If you qualify for Free Basic Electricity you may claim your token by visiting your nearest electricity vendor. Already configured customers can claim by dialing USSD codes *130*869# / *130*269# on cellphones at no charge. Contact your local municipality to see if you qualify." Die elektrisiteits verskaffer wil meer mense hê wie nie vir elektrisiteit betaal nie, terwyl hulle skuld alreeds uitwerk op R29,000 per huishouding (waarvan 80% werkloos is).


Sondag 15 Nov 2020

Op die internet - Suid Afrika

The DA's by-election setback: An analysis - Politicsweb.


Saterdag 14 Nov 2020

Op die internet - Suid Afrika

BEE not a racist policy, but an empowering tool – Ramaphosa - The South African. Almal kan sien die swartes het niks in die onafhanklike swart state, of in die res van Afrika geskep nie. Al die ANC se beleid gaan oor die uitdeel van die blanke ekonomie: swart ekonomiese bemagtiging, regstellende aksie, oorbodige staats poste, die Ontvanger van Inkomste is omskep in die Apartheid Buit Insamelings Diens (ABID) vir herverdeling onder die swartes, die posdiens verspei nou ook toelaes, ens. Daar is net 35% oor van die 1994 ekonomie, maar die verdeling gaan voort.

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "#EskomGauteng #SowetoOutage. Eskom is aware of an outage affecting customers in Dlamini and Klipspruit due to cable theft. It will take close to eight hours to restore supply. We urge communities to report suspected unauthorised illegal activities on the network to 08600 37566". Die kabels word seker benodig om onwettige elektrisiteit af te lei na huise. Hoe meer die onwettige verbindings verwyder word, hoe meer kabels moet gesteel word om dit te vervang.

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "#EskomGauteng #VariousAreasOutages. We are attending to outages affecting customers in some parts of Cullinan, Glen Austin, Protea Glen, Temba and their surroundings. This is due network faults. The ETR is unknown at this stage. We apologise for the inconvenience."


Vrydag 13 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Anchor Group (ACG) aandele terugkoop en denotering van die JSE: senspdf.

Choppies Enterprises (CHP) skorsing opgehef: senspdf. Nog geen verhandeling teen 11vm.

Op die internet - Suid Afrika

Ace Magashule to appear in court over R255m asbestos contract - The South African. Die ANC het uiteindelik iets gevind waarmee hulle suksesvol is – bedrog.


Donderdag 12 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Tsogo Sun Gaming (TSG) senspdf. Vandag het 3.7M aandele verhandel.

Multichoice (MCG) se inkomste vir die 6m tot Sep was +2.0% hoër, en vwVPA 563c teenoor 339c laasjaar, of kern 617c teenoor 437c of 434c laasjaar: Sep20, Sep20. Die wins marge is 9.4%.

Tencent (HK 0700) se inkomste vir die kwartaal tot Sep was +29% hoër, en verdienste per aandeel +86% hoër (-12.8% laer laasjaar), of nie-IFRS +30%: Tencent. Die prys/verdienste is HK$577.00/~(4x RMB3.314 x HK$1.1714) ~37.

Growthpoint Properties (GRT) reik 358.3M meer aandele uit teen R12.00 sonder 'n aanbod aan die aandeel houers: senspdf. Die aandeelprys was R13.74 gister. Huur uitkering word met 12% verdun. Die aandeelprys het vandag op R11.51 gesluit.

Growthpoint Properties (GRT) opdatering: senspdf.

Gold Fields (GFI) kwartaal bedryfs opdatering: senspdf.

Exxaro (EXX) het in Mei 'n omgekeerde kop-en-skouers patroon voltooi wat dit opgeneem het na R140. Dit is besig met een wat dit na R150 kan neem, wat nog een sal voltooi dit na R200 kan neem.

Op die internet - Suid Afrika

Electoral Commission on provisional results of by-elections held on 11 November 2020 - Gov.za. Die ANC wyke het van 66 na 70 toegeneem, die DA van 23 na 16 verminder, IFP van 4 na 5, ens. Die transformasie na armoedige Afrika is nog op koers. Nie een van die partye bied 'n oplossing nie, maar ding mee met voordele soos gratis dienste.

In Julie 2020 was 18.370M sosiale toelaes aan 11.412M begunstigdes betaal (Sassa). Die grootste aantal toelaes was Kinder Steun Toelaes van 12.857M aan 7.197M begunstiges, en Ouderdom Toelaes van 3.703M. Teen 14 Mei het 3.585M aansoek gedoen vir COVID-19 verligting (Gov.za). As die kinder toelaes aan een ouer betaal word, dan is 14.4M ouers betrokke. Saam met die pensioenarisse, ander, en COVID-19 eisers is dit 23.2M begunstigdes uit 'n volwasse bevolking van R38.7M, wat 15.5M oorlaat wie geen toelaes kry nie. As 'n paar miljoen op gewone pensioen is, laat dit minder as 14M wie genoeg geld het om nie toelaes te kry nie.


Woensdag 11 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

PPC (PPC) bedryfs opdatering en herstrukturering: senspdf.

Hammerson PLC (HMN) betaal 0.2p tussen dividend: senspdf. Dis 'n opbrengs van ~2 x 0.2p x R20.72/486c ~1.7%.

Tencent was gister -4.1% laer, en vanoggend -7.4% laer na HK$551.00. Dit lyk of iemand weet wat die resultate môre gaan wees. Naspers (NPN) is in die oggend -4.8% laer.

Telkom threatens legal action on Icasa spectrum licencing, again - Fin24.

Aandele word klaarblyklik deur indeks fondse opgejaag, want die waardasies hou geen verband met die werklikheid nie, soos:

Foschini (TFG) se aandeelprys is op na R101.63. Die wins per aandeel na verdunning vanaf Maart 2017 tot Maart 2020: 771.3c 796.7c 832.5c 834c (6m tot Aug -90.8c). Hulle sukkel om te groei, en gaan verseker nie groei met die ekonomie wat verswak het nie.

Massmart (MSM) se aandeelprys het verdubbel van R20 na R40. Daar is meer personeel as kopers in die Game winkels.

NEPI Rockcastle PLC (NRP) het opgeskiet ten spyte van nuwe regerings beperkings. Die entstof gaan dalk eers in Maart beskikbaar wees.

Elke November word Pick n Pay (PIK) se aandeelprys opgejaag. Hulle gaan 'n wonderwerk nodig hê om die R56.53 prys te regverdig. Wins per aandeel van Feb 2017 tot Feb 2020: 257.69c 271.6c 322.65c 286.39c (6m tot Aug 43.69c).

Richemont (CFR) se aandeelprys het vir jare die swak resultate geïgnoreer, en reik na nuwe hoogtepunte.

Op die internet - Suid Afrika

More than 100 people have now been arrested in SA’s recent corruption blitz – here’s the list - Business Insider SA.

SA’s newest airline just started selling tickets. Here’s what you’ll pay to fly Lift - Business Insider SA.

ANC Constitution: Magashule must stand aside or be suspended – Duarte to be the stand-in SG - Daily Maverick.


Dinsdag 10 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Tsogo Sun Hotels (TGO) handels verklaring: senspdf.

Life Healthcare (LHC) nog 'n handels opdatering: senspdf.

Sun International (SUI) besigheids opdatering: senspdf.

NEPI Rockcastle PLC (NRP) beperkings: senspdf.

Telkom (TKG) se inkomste vir die 6m tot Sep was -0.4% laer, en vwVPA 218.3c teenoor 179.6c laasjaar of 171.0c herverklaar: Sep20. Sep20. Vaste breëband data volumes was +30% hoër en mobiele data +81%. Die aandeelprys was R62.00 'n jaar gelede. Die prys/verdienste is R32.30/~2x218.3c = 7.4. Geen tussen dividend.

Russell Investments ontluikende mark fonds - BigCharts. Dit het nou opgeskiet van 17 na 18, maar gaan langtermyn nêrens.

Baie aandele wat geen groei gehad het vir jare nie, verhandel teen baie optimistiese waardasies. Famous Brands (FBR) se wins per aandeel van 2013 tot 2020 toon geen lang termyn groei nie: 335c 405c 467c 540c 426c 392c 318c 416c (6m tot Aug20 -239c). Die aandeel prys van R80 aan die begin van 2020 was baie hoog. Teen R45.61 verwag die mark 'n volkome herstel van die coronavirus.

Op die internet - Suid Afrika

Die EFF kom na blanke stede om te betoog teen blanke onderwysers, met Ramaphoesa se steun. Die mid-Afrika invallers trek na die Wes-Kaap omdat hulle niks vir hulself kan doen nie, en gaan na blanke skole om hulle nie self skole kan bedryf nie.


Maandag 9 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Daar het vandag malheid geheers op die mark, met Sasol (SOL) +24% na R112.59, Hammerson (HMN) +22.3% na R4.44, Bidcorp (BID) +13.8% na R268.84, en FirstRand (FSR) +12.3% na R44.75. Harmony (HAR) is -16% laer na R77.55.

Multichoice (MCG) se kern wVPA vir die 6m tot Sep was +40% tot +45% hoër as 437c: senspdf. Dit kan meer kykers wees wat tuisgebly het gedurende volks afsondering. Dit kan nie die swak programme wees nie. Die wins is meestal in hierdie halfjaar. Die aandeel prys het die afgelope paar maande opgeskiet. Die prys/wins is R134.62/~750c ~18.

Alviva (AVV) Invesco Canada aandeelhouding verminder van 29.79% na 24.92%: senspdf.

Harmony (HAR) goud produksie -13% laer: senspdf.

Spur (SUR) handels verklaring: senspdf. Amper geen handel.

Raubex (RBX) resultate: Aug20. Aug20. Min handel.

Op Twitter: Dave Hazelwood @hazelwood_dave: "Nearly R1 billion worth of Life Healthcare shares were bought in anticipation of a Biogen drug approval. Are fund managers playing roulette with their clients' money?"

Naspers (NPN) het laasweek opgeskiet met Tencent, en is nou R3452.94. Northam (NHM) werk aan die regter skouer van groot kop-en-skouers formasie.

Op die internet - Suid Afrika

SABC, Telkom partner on Internet streaming - TechCentral. Hulle kan die sein opstuur na die buitenste ruim. Kyk of vreemde wesens van ander planete daarna wil kyk.

Double standards: ANC hold mass gathering amidst ‘second wave’ concern - The South African. Net die amptenare voor dra maskers. Die skare agter hulle het niks. Die ANC geniet groot steun vir -65% ekonomie verswakking sedert 1994. Die ANC deel voordele uit deur al meer te leen. Skuld is alreeds op vlakke wat die bevolking nie kan bekostig nie. Geld sal gedruk moet word.


Sondag 8 Nov 2020

Op die internet - Suid Afrika

South Africa (COVID-19) - Youtube.

Cash alone 'won't save Land Bank' (COVID-19) - Times Livee. "... the Land Bank needs to be made the custodian of agricultural development in SA ..." Geld word uitgedeel aan swartes wie nie kan boer nie, en dan moet belastingbetalers daarvoor betaal.


Vrydag 6 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Pepkor (PPH) verwag vir die jaar tot Sep wVPA 59.8c tot 69.5c: senspdf. Die aandeelprys is op na R13.94. 'n Jaar gelede was dit rondom R18/96.2c ~19.

Argent (ART) resultate: Sep20. Min handel.

Motus Holdings (MTH) verwag -30% laer voertuig verkope vir die jaar 2020, en 6m VPA 430c tot 505c: senspdf.

Dit lyk of alle aandele opgejaag word op resultate, ongeag die resultate. Richemont is +11.5% hoër in die oggend.

Richemont (CFR) se verkope vir die 6m tot Sep was -26% laer (-4.7% laer 6m tot Maart), en vwVPA €0.272 teenoor €1.535 laasjaar (€0.201 6m tot Maart): Sep20, Sep20. Die prys/verdienste is R119.00/(€0.201+€0.272 xR18.62/10) = 135. Die prys/verkope is R119.00/(~2x€9.68 xR18.62/10) ~3.3. Die aandeelprys was R117.50 laasjaar. Die hoër verkope in China was waarskynlik weens die beperking op toerisme na Europa.

Richemont (CFR) skep Farfetch verkoop kanaal: senspdf.

Op Twitter: Syd Vianello @Siddels1000: "Pepkor's trading update confirms yesterday's tweet - downtrading will protect lower-end brands but higher-priced brands will suffer in expected very tough festive season trading. In that vein TFG's purchase of Jet was a good move, although fixing it up will take time." Al die winkels lyk baie stil, insluitende die goedkoop winkels, soos PEP.

Op die internet - Suid Afrika

Post offices ‘overwhelmed’ with COVID-19 recipients - The South African. Die ANC het die posdiens omskep in nog 'n deel van die apartheid buit uitdelings diens.

Ramaphosa urges new council to work quickly on rescuing struggling SA state firms - IOL. Van 11 Dec 2014: Ramaphosa to oversee Eskom, SAA turnaround - Fin24.


Donderdag 5 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

AVI (AVI) kommentaar: senspdf.

Life Healthcare (LHC) is middag +24.8% hoër na R21.06 sonder 'n Sens aankondiging.

Truworths International (TRU) eerste 18 weke verkope tot 1 Nov -10% laer: senspdf.

Argent (ART) handels verklaring: senspdf. Gewoonlik lae handel, maar 490K sover vandag.

RDI Reit (RPL) resultate: Aug20. Baie min handel.

Foschini (TFG) se inkomste vir die 6m tot Sep was -25.3% laer, en vwVPA -90.8c verlies teenoor 523.9c, of 528.5c herverklaar: Sep20, Sep20. Die prys/verkope is R88.29/~2xR42.50 = 1.04. Geen dividend word betaal nie. Die aandeelprys was R171.54 laasjaar. Met x1.41 meer uitgereikte aandele was die jaar wins tot Maart 834c.

Dis-chem (DCP) se inkomste vir die 6m tot Aug was +8.1% hoër, en vwVPA 36.0c teenoor 31.0c laasjaar (51.7c twee jaar gelede): Aug20, Aug20. Prys/wins R19.72/~2x31.6c ~31. Prys/verkope R19.72/~2xR14.90 ~0.66. Die prys was R26.03 laasjaar.

Tencent (HK 0700) styg vanoggend na nuwe hoogtepunte, en is +6.0% hoër na HK$621.50. Resultate word 12 Nov verklaar.


Woensdag 4 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Mr Price (MRP) verwag vir die 6m tot Sep wVPA -23% tot -28% laer na 313.9c tot 335.6c: senspdf. Dan is die prys/wins rondom R131.50/~R8 ~16.

Op die internet - Suid Afrika

Capitec's new home loans aren't linked to the prime rate - here's what else you need to know - Business Insider SA.

South Africans are buying property like it’s a Black Friday sale - IOL.

Joburg is broken - Moneyweb. Vergelyk die eerste wêreld Johannesburg van 40 jaar gelede met vandag se derde wêreld.

Op Twitter: Natasha Mazzone MP @Natasha9Mazzone: "Let this sink in. The DA Tshwane government had a surplus of R284 million. It now has a debt of R4.4 BILLION (you read that correctly). Administrators led by Mpho Nawa, who were appointed by ANC co-operative governance MEC Lebohang Maile, ploughed through billions, says DA mayor" ...

Springboks commit to Rugby Championship until 2030, no word on Super Rugby - The South African. Van 3 April 2019: SA Rugby posts a small profit as it emerges from a financial slump - Biznews.

Sars to crack down on tax avoidance schemes - Moneyweb. Baie meer moeite word gedoen om beslag te lê op die publiek se geld, sodat die ANC bewind kiesers kan omkoop, as om regerings funksies te verrig.

Op Twitter: Eskom Hld SOC Ltd @Eskom_SA: "#Eskom_Gauteng #MediaStatement. Eskom attends to major outages in Gauteng". geskrif.


Dinsdag 3 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

PPC (PPC) aandeelhouding deur die Openbare Beleggings Korp. verminder van 9.52% na 4.93%: senspdf. Vandag het 25M aandele verhandel sonder veel prys verandering. Die prys tot verkope is 46c/676c. Die strategie is om hoog te koop, en laag te verkoop.

Telkom (TKG) verwag vir die 6m tot Sep 'n wVPA van 210.9c tot 229.3c +15% tot +25% hoër: senspdf. Dan is die prys/verdienste rondom R28.77/~440c ~6.5.

EPP N.V. (EPP) COVID-19 opdatering: senspdf.


Maandag 2 Nov 2020

Aandele - Suid Afrika

Allied Electronics Altron (AEL) ontbondel Bytes Technology Group (VK): senspdf. Die res maak nie 'n wins nie.

enX Group Ltd (ENX) voorheen Austro (ASO) handels verklaring: senspdf. Baie min handel.

Phumelela Gaming and Leisure (PHM) reddingsplan: senspdf.

Mettle Investments (MLE) resultate: Aug20. Geen handel.

Aspen (APN) ooreenkoms entstof: senspdf.

Tiger Brands (TBS) verwag vir die jaar tot Sep wVPA -27% tot -30% laer na 925c tot 965c, of voortgeset 1167c tot 1214c: senspdf. Dan is die prys/verdienste rondom R204.85/~R11.9 ~17.

Conduit Capital (CND) resultate: Jun20. Gewoonlik min handel.

Exxaro (EXX) het geval na 'n prys/wins van R108.10/~2x1339c ~ 4.0. Die meeste van hulle verkope kom van 'n kontrak met Eskom teen 'n vaste prys. Sonder Exxaro het Suid Afrika geen elektrisiteit nie.

Exemplar expands with majority stake in new Mall of Tembisa - Moneyweb.

OP Twitter: Prof. Steve Hanke @steve_hanke: "#BREAKING: I measure #Inflation in #Nigeria each day by using black-market exchange rates and #PPP. This yields reliable measurements. Today, Nigeria’s inflation is 30.09%/yr. This is over 2x the phony official rate reported by Gov. #Emefiele and @cenbank": grafiek. MTN se prys verhogings is te laag.

Op die internet - Suid Afrika

Appeal on lockdown regulations could have ‘significant implications’ – appellant - Daily Friend. Wikipedia: "Judges are appointed by the President of South Africa on the advice of the Judicial Service Commission."

Matric exams start this week – as Ramaphosa hails ‘heroic’ students - The South African. Soos elke jaar sal die punte verstel word om 'n verwagte slaagsyfer te kry. Die ANC bewind het die slaagsyfer al hoër verstel: South Africa’s matric pass rate: 2008 to 2019 - BusinessTech.

Op Twitter: Daniël Eloff @DJEloff: "We've just been informed that our firm on behalf of @Sakeliga has achieved a great victory in the Supreme Court of Appeal against BEE, declaring that regulations in terms of the Preferential Procurement Policy Framework Act are invalid." geskrif. Met 65% van die blanke ekonomie wat alreeds weg is, sal dit die transformasie na agterlike Afrika stop?


Sondag 1 Nov 2020

Op die internet - Suid Afrika

UIF chaos: Backlog of 444 000 emails, and only 40 people to deal with 77 000 calls a day - Business Insider SA.

Tito Mboweni: Three ‘major lies’ he told during his Budget Speech - The South African. Na al sy uitsprake oor uitgawes wat beperk moet word tot inkomste, styg uitgawes. Hy verstaan nie die funksie van 'n minister van finansies nie.

Port Elizabeth’s ‘most-wanted man’ arrested – here’s his timeline of terror - The South African. Sy naam sal op die ANC se saal van roem vir terroriste geplaas word.


Ouer webjoernaal


Regstellings na: slandrp@gmail.com
Hierdie webwerf is: www.aandele.co.za/webjoernaal
Ontkenning: Geen verantwoording word vir verkeerde inligting aanvaar nie. Die inhoud moet nie as finansieële raad beskou word nie. Web blad besoekers moet hulle eie finansieële deskundige raadpleeg voor hulle op die inligting reageer.
Kopiereg @2020